Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Estoril 11

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard 24, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Estoril 11 is 'n heerlike woonstel in Die Voorbaai, Mosselbaai en bied pragtige verblyf met lieflike see-uitsigte, net 'n hanetreetjie van die strand af. Die woonstel is perfek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n induksiestoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is Wi-Fi en 'n omskakelaar om noodsaaklike toestelle aan die gang te hou tydens kragonderbrekings.

Die kompleks bied 'n swembad waar gaste kan afkoel op warm somersdae. Dit is gerieflik naby verskeie winkels, restaurante, swemstrande, besienswaardighede en doendinge geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Estoril 11
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mire Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Beach East Boulevard 24, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Estoril 11 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard 24, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c784f3af819ec88d98b889cfdb35cce5f2ac58bce315d177a53805311169bd2186a69ca3129c66a6cd2fc30f8d6a0c73f7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 24 Beach East Boulevard Die Voor Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.161030522819 22.109073789978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang