Estoril 15
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard-Oos, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Estoril 15 is naby Diaz-strand in Mosselbaai geleë en is 'n bekoorlike woonstel wat gerieflike selfsorgverblyf bied. Die woonstel bied lieflike uitsigte oor die see, Seal Island, en op die berge, vanaf 'n balkon wat uit die sitarea strek.
Dié ruim woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en gaste deel 'n aparte badkamer met 'n bad en stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en tuimeldroeër toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV, en lei na 'n balkon met gasbraaigeriewe en 'n etenstafel. Die kompleks bied veilige parkeerplek in die kelder en 'n gemeenskaplike swembad.
Die kompleks is naby 'n verskeidenheid besienswaardighede en aktiwtieite. Gaste kan watergebaseerde sport by die strand geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 16
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Beach Boulevard-Oos, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard-Oos, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang