Estoril 22
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard East 1, Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Estoril 22 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Voorbaai, Mosselbaai, en is naby die strand, asook die gewilde waterpark.
Die woonstel is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n bad en stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Gaste kan hul maaltye saam om die etenstafel op die stoep geniet. Hulle kan ook in die sitarea met sitplek voor die TV met DStv ontspan. Dié area lei na 'n stoep met 'n lieflike see-uitsig, gasbraaigeriewe en dagbed.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe en gaste het toegang tot onderdakparkeerplek. Let asb. dat die woonstel via 'n hysbak of trappe kan bereik word.
Mosselbaai bied 'n verskeidenheid aktiwiteite wat visvang, branderplankry, voetslaan en Zipline insluit. Die area bied oor wynproe en gaste in die woonstel is net 'n kort entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Beach Boulevard East 1, Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard East 1, Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang