Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Estoril 35

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 39 resensies vir Estoril 35
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Bernadette B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette B

The unit was exceptionally clean. The unit was well equipped with everything, including everything we needed when there was load shedding.

We even had some starter coffee, tea, milk, and sugar when we arrived, as well as some biscuits. The owner was extremely helpful and patient with us.

Melissa D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa D

Estoril 35 is absolutely amazing.

The view is breathtaking. The apartment was a home away from home. Everything you need is available. Juanita is very attentive and was checking up on us to make sure we have everything. I definitely recommend Estoril 35 for your break away. An inverter was available for load shedding, and the lighting during those periods was perfect.

Marietjie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie D

Pragtig en baie gerieflik.

Pragtige woonstel. Gerieflik, alles wat jy nodig het. Mooi uitsig.

Francois R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R

Ontspanning op sy beste.

'n Plek waar mens regtig kan ontspan naby alles en gerieflik. Ook baie skoon en niks uit sy plek nie. Om op buite stoep te sit en vir see te kyk absoluut 'n wenner. Sal definitief weer kom kuier.

Colleen J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen J

Kon nie meer perfek gewees het nie.

Tyd vir ontspan en opvang saam met twee volwasse kinders. Verblyf skoon netjies, alles byderhand bv wasmajien tuimeldroe ens. See-uitsig. Alles loopafstand.

Ryno N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno N

Goeie ligging, alles wat nodig is vir vakansie.

Die 3GB free Wi-Fi het nie gewerk nie, maar dis dalk nie 'n slegte ding nie.

Olivia J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Olivia J

Wonderful.

We had a nice time, was more than expected. Children enjoyed themselves.

Jeanne M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanne M

Baie lekker verblyf.

Lekker verblyf naby alles. Goeie kommunikasie vanaf eienaar en alles wat jy nodig het in woonstel. Het dit baie geniet.

Eduan K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduan K

'n Pragtige wooneenheid, minder as 5 minute se stap na die strand.

Die ruim eenheid is volledig toegerus met uitstekende smaak. Dit voel meer na 'n tuiste as blote vakansieverblyf. Ons heerlik gebraai met die gasbraaier op die balkon en kon die see-uitsig geniet. Die kort stappie na Diaz strand maak die ligging vir ons ideaal. Die eenheid is werklik uitstekend en die woonstelblok netjies. Die vooraf kommunikasie met reëlings vir die afhaal van sleutels en ligging, was betyds en het vlot verloop. Ek sal weer daar gaan oorbly.

Susan L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Dit was 'n heerlike wegbreek naweek en Estoril het absoluut daaraan voldoen.

Die eienaar het seker gemaak ons weet waar die sleutel is en het opgevolg of ons al die kluis kode gekry het. Die persoonlike besorgdheid was baie bedagsaam. Die verblyf was presies soos beskryf en ons het heerlik gekuier. Die woonstel was skoon en het alles wat ons nodig gehad het. Met die probleempie van die dreine wat geruik het, het ons net self 'n skoonmaakmiddel daar ingegooi om die reuk weg te kry. Die woonstel self het baie lekker geruik as gevolg van die Diffuser. Ons sal definitief weer hier kom bly.

Tom L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom L

Baie lekker en rustig.

Goeie waarde vir geld. Baie netjies. Jy voel sommer tuis. Ligging is perfek. Geen probleme. Kan dit beslis aanbeveel.

Rita S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita S

Baie lekker en gerieflik. Gasbottel van gasbraaier was byna leeg.

Behalwe vir die gasbottel van die gasbraaier wat byna leeg was en ons net, net ons vleis kon klaar braai, was no. 35 uitstekend.

Claude M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claude M

Baie, baie lekker.

Als was perfek. Geen klagtes. Goeie kommunikasie en baie behulpsaam. Sal beslis weer gaan.

Andre J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J

Pragtige uitsig, netjies en het alles wat jy benodig.

Uitstekende sekuriteit, ligging en waarde vir geld.

Francois R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R

Rustig, netjies, skoon, veilige verblyf, sal definitief weer gebruik maak van Estoril 35.

Sal weer van Estoril 35 gebruik maak.

Corrie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie K

Nog steeds baie gelukkig en hoogs tevrede.

Ek verwys na my resensie van Okt, 2021 en sê dieselfde. Puik plek. En Jannes, baie dankie dat jy my enigste "klagtetjie" aangespreek het, nl. dat jy die DStv opgegradeer het tot die volle pakket. Nou kon ek al die sport kyk. Lekker. Ek beveel hierdie vakansiewoonstel met die grootste vrymoedigheid aan.

Garth F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth F

Very neat.

Good location for a holiday.

Louise M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M

Baie netjies en goed toegerus.

Baie netjiese en goed toegeruste woonstel met pragtige see-uitsig en waterpark net oorkant die straat. Ons het dit baie geniet en sal definitief weer hier bly as ons Diazstrand besoek.

Jurgens K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens K

Ligging uitstekend, toebehore van die beste.

Sal weer gebruik maak.

Marius K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius K

Waarde vir dagtarief! Netjies toegerus, net wat jy nodig het vir 'n vakansie wegbreek!

Was baie beïndruk, sal definitief weer van die woonstel gebruik maak. Hoofslaapkamer se stortdeur moet net hersien word, meer hangplek vir waslappe en handdoeke kan badkamergebruik vergemaklik.

Realnet Overberg R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Realnet Overberg R

Puik sal weer daar bespreek.

Al wat ek gemis het is 'n braaiplek in kompleks, waar jy met hout kan braai.

Mathilda S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda S

Dit was heerlik om uit sitkamer en hoofslaapkamer na die see te kon sit en kyk. Swemstrand is net oor die straat. Ons het baie lekker gebly.

Baie aangename plek om in tuis te gaan.

Corrie K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie K

Baie gelukkig en hoogs tevrede.

Puik, netjies skoon. Baie goeie en voldoende meubels en toebehore. Het net die volle DStv-pakket gemis - ons kon nie krieket kyk nie. Rustige omgewing en pragtige see-uitsig. Naby alles. Ons beveel Estoril 35 met vrymoedigheid aan.

Gerda F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda F

In Mosselbaai is daar nie 'n vervelige oomblik nie.

Uiters netjies en skoon blyplek wat geleë is naby winkelsentrums en baie besienswaardighede.

Christo H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo H

Puik akkommodasie.

Akkommodasie uit die boonste rakke met pragtige see uitsig en baie bekostigbaar. Sal beslis weer in die toekoms daar wil tuisgaan. Eenheid was baie netjies en skoon en ons het baie lekker gebly.

Mari V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V

Great location!

Comfy, neat apartment walking distance to the beach and centrally located to most of the activities in Mossel Bay.

Maria V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria V

Skoon en netjies. Lieflik see-uitsig.

Met aankoms was alles in plek, skoon en netjies. Goeie meubels en beddegoed. Die see uitsig is onverbeterlik. Baie veilig met veilig parkeerplek.

Heidi V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Indrukwekkend.

Die woonstel is uiters netjies, gerieflik en goed toegerus met 'n asemrowende uitsig oor die baai. Waterpark reg oorkant die park waar jy 'n oog kan hou oor die kinders sommer van jou balkon af. (Nota: die waterpark is tans toe tot Oktober).

Videlia D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Videlia D

Amazingly beautiful.

We were first time visitors to Mossel Bay and what an amazing view. Apartment was very tidy and it had that welcome home feeling equipped with everything one needs. For me the cherry on the cake was that there were ice in the fridge. After a long drive cooling down on the patio was the best.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflik mooi.

Dit was ons heel eerste besoek aan Mosselbaai en wat 'n ongelooflike uitsig. Die woonstel was baie netjies en dit het 'n huislike atmosfeer en is toegerus met alles wat jy benodig. Die kersie op die koek was vir my dat daar ys in die yskas was. Na 'n lang rit was die afkoel op die patio die beste.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lelani R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lelani R

Estoril 35 is nie net 'n 5 uit 5 nie, maar verseker 'n 10 uit 10.

Die woonstel is modern, vars en silwerskoon met 'n fantastiese see uitsig. As jy wil wegbreek en verblyf nodig het is Estoril 35 die plek om te bly. Kyk uit op die waterpark en is so naby aan die see. Daar is enige iets waaraan jy kan dink om nodig te kry van 'n wasmasjien tot muffin panne. Ek beveel Estoril 35 vir enige iemand met soveel gemak aan.

Yolande V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V

Woonstel pragtig skoon en netjies.

Dankie vir 'n wonderlike paar dae. Die plek is pragtig met 'n see uitsig en het als wat jy nodig het vir 'n wegbreek. Ons het dit baie geniet. Sien julle beslis weer.

Vivian S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian S

Heerlike ruskans.

Estoril 35 is perfek geleë met 'n goeie see-uitsig, is netjies en skoon. My enigste bietjie kritiek is die DStv, 'n volledige pakket kos seker nie soveel ekstra nie en sal die ervaring en verblyf net daardie ekstra hupstoot gee.

Hannes L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L

Mooi uitsig oor baai, so lekker gebly. Netjies en stylvol.

Lekker gebly. Netjies en stylvol, mooi see uitsig. Kan aanbeveel.

Janus S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janus S

Dit was baie aangenaam!

Estoril 35 is baie goed geleë regoor Diazstrand se swembaddens en die see. Die woonstel is baie goed ingerig en het als wat jy sou nodig hê.

Christa C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa C

Lekker.

Fantasies en woonstel het alles wat jy nodig het. Plek is pragtig. Lekker naby see en alles. Ons het baie geniet.

Dico V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dico V

Pragtige plek met fantastiese uitsig.

Heerlike wegbreekplek. Ligging is baie goed en hoor of sien dus nie al die gedruis van besige naweekverkeer nie.

Henk J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk J

Fantasties.

Baie lekker vir die hele gesin.

Christine E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine E

Dit was fantasties, mooi, netjies en naby aan alles.

Ek en my familie het 'n lekker tyd gehad. Woonstel het alles wat mens nodig het.

Hedre D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hedre D

Was baie aangenaam.

Die fasiliteite het alles wat 'n mens benodig en is uitstekend geleë. Dit het baie mooi uitsigte van die see, die woonstel was mooi skoon gewees.

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ttjA7ydlIsSPojWtYEqr6A8C3b1xhcoVBeUse1ZrYPYRTmiAY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 39 5 1 5 Beach Boulevard Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.160979189429 22.109140277274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang