Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Estoril 35

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Bernadette B
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

The unit was exceptionally clean. The unit was well equipped with everything, including everything we needed when there was load shedding. We even had some starter coffee, tea, milk, and sugar when we arrived, as well as some biscuits. The owner was extremely helpful and patient with us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Estoril 35 is absolutely amazing. The view is breathtaking. The apartment was a home away from home. Everything you need is available. Juanita is very attentive and was checking up on us to make sure we have everything. I definitely recommend Estoril 35 for your break away. An inverter was available for load shedding, and the lighting during those periods was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Pragtig en baie gerieflik. Pragtige woonstel. Gerieflik, alles wat jy nodig het. Mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Ontspanning op sy beste. 'n Plek waar mens regtig kan ontspan naby alles en gerieflik. Ook baie skoon en niks uit sy plek nie. Om op buite stoep te sit en vir see te kyk absoluut 'n wenner. Sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen J
Lang verblyf
5.0
Jan 2023

Kon nie meer perfek gewees het nie. Tyd vir ontspan en opvang saam met twee volwasse kinders. Verblyf skoon netjies, alles byderhand bv wasmajien tuimeldroe ens. See-uitsig. Alles loopafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Goeie ligging, alles wat nodig is vir vakansie. Die 3GB free Wi-Fi het nie gewerk nie, maar dis dalk nie 'n slegte ding nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olivia J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2023

Wonderful. We had a nice time, was more than expected. Children enjoyed themselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanne M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Mrt 2023

Baie lekker verblyf. Lekker verblyf naby alles. Goeie kommunikasie vanaf eienaar en alles wat jy nodig het in woonstel. Het dit baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Eduan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

'n Pragtige wooneenheid, minder as 5 minute se stap na die strand. Die ruim eenheid is volledig toegerus met uitstekende smaak. Dit voel meer na 'n tuiste as blote vakansieverblyf. Ons heerlik gebraai met die gasbraaier op die balkon en kon die see-uitsig geniet. Die kort stappie na Diaz strand maak die ligging vir ons ideaal. Die eenheid is werklik uitstekend en die woonstelblok netjies. Die vooraf kommunikasie met reëlings vir die afhaal van sleutels en ligging, was betyds en het vlot verloop. Ek sal weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Dit was 'n heerlike wegbreek naweek en Estoril het absoluut daaraan voldoen. Die eienaar het seker gemaak ons weet waar die sleutel is en het opgevolg of ons al die kluis kode gekry het. Die persoonlike besorgdheid was baie bedagsaam. Die verblyf was presies soos beskryf en ons het heerlik gekuier. Die woonstel was skoon en het alles wat ons nodig gehad het. Met die probleempie van die dreine wat geruik het, het ons net self 'n skoonmaakmiddel daar ingegooi om die reuk weg te kry. Die woonstel self het baie lekker geruik as gevolg van die Diffuser. Ons sal definitief weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ttjA7ydlIsSPojWtYEqr6A8C3b1xhcoVBeUse1ZrYPYRTmiAY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 39 5 1 5 Beach Boulevard Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.160979189429 22.109140277274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang