Estoril 35
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 39
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Bernadette B - Okt 2023
Algehele gradering
The unit was exceptionally clean. The unit was well equipped with everything, including everything we needed when there was load shedding.
Melissa D - Sep 2023
Algehele gradering
Estoril 35 is absolutely amazing.
Marietjie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtig en baie gerieflik.
Francois R - Mrt 2023
Algehele gradering
Ontspanning op sy beste.
Colleen J - Jan 2023
Algehele gradering
Kon nie meer perfek gewees het nie.
Ryno N - Jan 2023
Algehele gradering
Goeie ligging, alles wat nodig is vir vakansie.
Olivia J - Feb 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Jeanne M - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Eduan K - Okt 2022
Algehele gradering
'n Pragtige wooneenheid, minder as 5 minute se stap na die strand.
Lees meerSusan L - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike wegbreek naweek en Estoril het absoluut daaraan voldoen.
Lees meerTom L - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Rita S - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik. Gasbottel van gasbraaier was byna leeg.
Claude M - Apr 2022
Algehele gradering
Baie, baie lekker.
Andre J - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig, netjies en het alles wat jy benodig.
Francois R - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig, netjies, skoon, veilige verblyf, sal definitief weer gebruik maak van Estoril 35.
Corrie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Nog steeds baie gelukkig en hoogs tevrede.
Garth F - Feb 2022
Algehele gradering
Very neat.
Louise M - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus.
Jurgens K - Apr 2022
Algehele gradering
Ligging uitstekend, toebehore van die beste.
Marius K - Mrt 2022
Algehele gradering
Waarde vir dagtarief! Netjies toegerus, net wat jy nodig het vir 'n vakansie wegbreek!
Realnet Overberg R - Des 2021
Algehele gradering
Puik sal weer daar bespreek.
Mathilda S - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik om uit sitkamer en hoofslaapkamer na die see te kon sit en kyk. Swemstrand is net oor die straat. Ons het baie lekker gebly.
Corrie K - Okt 2021
Algehele gradering
Baie gelukkig en hoogs tevrede.
Gerda F - Jul 2021
Algehele gradering
In Mosselbaai is daar nie 'n vervelige oomblik nie.
Christo H - Mrt 2021
Algehele gradering
Puik akkommodasie.
Mari V - Nov 2021
Algehele gradering
Great location!
Maria V - Sep 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies. Lieflik see-uitsig.
Heidi V - Apr 2021
Algehele gradering
Indrukwekkend.
Videlia D - Feb 2020
Algehele gradering
Amazingly beautiful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ongelooflik mooi.
Dit was ons heel eerste besoek aan Mosselbaai en wat 'n ongelooflike uitsig. Die woonstel was baie netjies en dit het 'n huislike atmosfeer en is toegerus met alles wat jy benodig. Die kersie op die koek was vir my dat daar ys in die yskas was. Na 'n lang rit was die afkoel op die patio die beste.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lelani R - Sep 2020
Algehele gradering
Estoril 35 is nie net 'n 5 uit 5 nie, maar verseker 'n 10 uit 10.
Yolande V - Des 2019
Algehele gradering
Woonstel pragtig skoon en netjies.
Vivian S - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlike ruskans.
Hannes L - Okt 2019
Algehele gradering
Mooi uitsig oor baai, so lekker gebly. Netjies en stylvol.
Janus S - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam!
Christa C - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker.
Dico V - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtige plek met fantastiese uitsig.
Henk J - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Christine E - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties, mooi, netjies en naby aan alles.
Hedre D - Aug 2018
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang