Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Estoril 35

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Estoril 35 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in die kusdorp Mosselbaai geleë is. Die dorp is bekend vir sy stewelvormige poskantoor, die Garden Route Casino, 60 km se goue strande, en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.

Die woonstel op die vierde verdieping het slaapplek vir 4 gaste, beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en spog met 'n lieflike uitsig oor die see en waterpark. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n slaapbank in die sitkamer vir 2 ekstra gaste teen 'n ekstra koste. Die aparte badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en tuimeldroër in. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n TV met 'n slimboks. Gratis WiFi en 'n omskakelaar is beskikbaar. Die eenheid maak oop op 'n balkon wat na die see kyk wat 'n eetarea, gasbraaigeriewe en sitplek het.

'n Verskeidenheid adrenalien-inducerende aktiwiteite in Mosselbaai sluit haaihokduik, skeepswrakduik, kragbootvaart, township-toere, rekspring en valskermspring in.

Die Diaz-waterpark met sy superbuise en glybane is oorkant die woonstelgebou geleë, asook die strandkroeg waar etes bedien word.

Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad. Die verblyf is net 5 minute se stap vanaf die waterpark en die see.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 39 resensies vir Estoril 35
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Beach Boulevard, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Estoril 35 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ttjA7ydlIsSPojWtYEqr6A8C3b1xhcoVBeUse1ZrYPYRTmiAY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 39 5 1 5 Beach Boulevard Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.160979189429 22.109140277274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang