Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Estoril 49 Penthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard Wes 1, Estoril Villas 49, Die Voor Baai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Estoril 49 Penthouse is 'n ruim selfsorgwoonstel vir tot 6 mense in Die Voorbaai, Mosselbaai, en is net 200 m vanaf Diaz-strand en Waterpark.

Die dakwoonstel is op die sesde verdieping geleë en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en eetarea en sitarea. Twee van die slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens, en die derde het 'n dubbelbed. Die kamers deel die gebruik van die badkamers, en elke badkamer het 'n bad, 'n stort en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. 'n Skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale, en oopmaak op 'n stoep met braaigeriewe, asook 'n Jacuzzi, en oor die see uitkyk.

Onderdakparkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar. Neem asseblief kennis dat die woonstel van voorafbetaalde elektrisiteit gebruik maak en 30 eenhede per dag word voorsien; gaste moet self aanvul indien nodig. Troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Mosselbaai bied verskeie doendinge soos visvang, branderplankry, sonsondergangvaarte, 4x4, bergfietsry, voetslaan- en staproetes, valskermspring, sandplankry en meer. Gaste kan ook die Garden Route Casino, die Cape St Blaise-vuurtoring, die Bartholomeu Dias Maritieme Museum besoek, of inkopies doen by die Langeberg Mall.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Charisse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Beach Boulevard Wes 1, Estoril Villas 49, Die Voor Baai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Estoril 49 Penthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard Wes 1, Estoril Villas 49, Die Voor Baai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA058afc86ff39eff5afb22e52a67aee7f1de01a05b51879ed92b23108bdd46c895cbb4d32edf69ee5d9356cdc2c39e0a29e62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 1 Beach Boulevard West Estoril Villas 49 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.160940169689 22.108858872933

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang