Estoril 49 Penthouse
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard Wes 1, Estoril Villas 49, Die Voor Baai, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Estoril 49 Penthouse is 'n ruim selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Die Voor Baai in Mosselbaai, net 200 m van Diazstrand en die waterpark af.
Die dakwoonstel is op die sesde verdieping geleë en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. 2 van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kamers deel die badkamers wat elkeen 'n bad, stort en 'n toilet het.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en gaste kan maaltye by die etenstafel geniet. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar.
Gaste kan in die sitarea voor die TV met DStv ontspan. Die sitarea lei ook na 'n stoep met braaigeriewe, 'n Jacuzzi en 'n uitsig oor die see.
Onderdakparkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar. Let asb. op dat die woonstel van koopkrag gebruik maak en dat 30 eenhede per dag voorsien word. Indien gaste meer benodig, moet hulle dit self aankoop. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Mosselbaai bied verskeie doendinge, soos visvang, branderplankry, sonsondergangritte, 4x4, bergfietsry, voetslaan, staproetes, valskermspring, sandplankry en nog meer. Gaste kan ook die Garden Route Casino, Kaap St. Blaize-vuurtoring en Bartolomeus Dias Maritieme Museum besoek, of by die Langeberg Mall inkopies doen.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Jacuzzi
- Aparte toilet
- Stort
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Charisse Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Beach Boulevard Wes 1, Estoril Villas 49, Die Voor Baai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Estoril 49 Penthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard Wes 1, Estoril Villas 49, Die Voor Baai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang