Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Estoril 64

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Estoril 64
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Francois H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H

Baie aangenaam.

Baie lekker gebly. Vriendelike diens en probleemloos.

Estoril 64 se terugvoer

Middag Francois, baie dankie vir die terugvoering en dit was 'n plesier om julle as gaste te hê. Groete. Kobus Erasmus

Estoril 64
Wanelle C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wanelle C

Great holiday so close to the beach.

We honestly had a great stay. Estoril 64 is literally walking distance from the beach and was equipped with everything we needed for our stay. The agent was great and kept us well informed of everything well in advance.

Estoril 64 se terugvoer

Hi Wanelle, it was a real pleasure having you and your family staying at Estoril 64. I'm glad you enjoyed your stay and hope you will visit again soon. Thanks, Kobus.

Estoril 64
Hanco B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanco B

Heerlik.

Dit was 'n heerlike vakansie waar beide die bestuurder van die woonstel en die eienaar ons welkom en gemaklik laat voel het.

Estoril 64 se terugvoer

Hanco, baie dankie vir jou resensie en bly dat julle die vakansie geniet het.
Groete,
Kobus Erasmus

Estoril 64
Jeanine B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine B

Baie lekker. Eienaar baie behulpsaam.

Baie flinke diens. Baie lekker gekuier.

Werner N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner N

Baie modern en netjies. Alles was daar wat ons nodig gahad het. Lekker gebly!

Ek sal definetief weer daar bly. Lekker naby aan die strand en baie lekker om aan die slaap te raak met die geluide van branders wat breek!

Estoril 64 se terugvoer

Goeie middag Werner, baie dankie vir jou terugvoer en ekis bly jul het die verblyf geniet. Hoop om jul gou weer te sien. Groete, Kobus Erasmus.

Estoril 64
Christine F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine F

Heerlik gekuier!

Heerlik gekuier. Als was netjies en skoon. Als wat jy nodig het was daar. 300 meter van die strand en waterpark, kon stap na alles.

Ferdi V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ferdi V

Baie gerieflike en netjiese woonstel.

Lieflike netjiese en gerieflike woonstel. Addisionele verpligte skoonmaakfooi behoort egter reeds met bespreking bekend gemaak te word. Die afwesigheid van 'n hysbak behoort ook bekend gemaak te word vir kennisname van bejaarde persone.

Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Estoril Villas 64, Beach Boulevard Oos, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIdo2H4uLhg6ZcIlnAXURCR3bcwBkmgu73F7G9xrhhZ1U7FYosh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Estoril Villas 64 Beach Boulevard East 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.161979377469 22.108854126814

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang