Estoril 64
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Francois H - Jan 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Estoril 64 se terugvoer
Middag Francois, baie dankie vir die terugvoering en dit was 'n plesier om julle as gaste te hê. Groete. Kobus Erasmus
Wanelle C - Jan 2024
Algehele gradering
Great holiday so close to the beach.
Estoril 64 se terugvoer
Hi Wanelle, it was a real pleasure having you and your family staying at Estoril 64. I'm glad you enjoyed your stay and hope you will visit again soon. Thanks, Kobus.
Hanco B - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Estoril 64 se terugvoer
Hanco, baie dankie vir jou resensie en bly dat julle die vakansie geniet het.
Groete,
Kobus Erasmus
Jeanine B - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker. Eienaar baie behulpsaam.
Werner N - Apr 2021
Algehele gradering
Baie modern en netjies. Alles was daar wat ons nodig gahad het. Lekker gebly!
Estoril 64 se terugvoer
Goeie middag Werner, baie dankie vir jou terugvoer en ekis bly jul het die verblyf geniet. Hoop om jul gou weer te sien. Groete, Kobus Erasmus.
Christine F - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik gekuier!
Ferdi V - Feb 2019
Algehele gradering
Baie gerieflike en netjiese woonstel.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Estoril Villas 64, Beach Boulevard Oos, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang