Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Estoril 64

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Francois H
Lang verblyf
5.0
Jan 2023

Baie aangenaam. Baie lekker gebly. Vriendelike diens en probleemloos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Estoril 64
Middag Francois, baie dankie vir die terugvoering en dit was 'n plesier om julle as gaste te hê. Groete. Kobus Erasmus

Wanelle C
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Great holiday so close to the beach. We honestly had a great stay. Estoril 64 is literally walking distance from the beach and was equipped with everything we needed for our stay. The agent was great and kept us well informed of everything well in advance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kobus
Estoril 64
Hi Wanelle, it was a real pleasure having you and your family staying at Estoril 64. I'm glad you enjoyed your stay and hope you will visit again soon. Thanks, Kobus.

Hanco B
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2023

Heerlik. Dit was 'n heerlike vakansie waar beide die bestuurder van die woonstel en die eienaar ons welkom en gemaklik laat voel het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Estoril 64
Hanco, baie dankie vir jou resensie en bly dat julle die vakansie geniet het. Groete, Kobus Erasmus

Jeanine B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2022

Baie lekker. Eienaar baie behulpsaam. Baie flinke diens. Baie lekker gekuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Baie modern en netjies. Alles was daar wat ons nodig gahad het. Lekker gebly! Ek sal definetief weer daar bly. Lekker naby aan die strand en baie lekker om aan die slaap te raak met die geluide van branders wat breek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Estoril 64
Goeie middag Werner, baie dankie vir jou terugvoer en ekis bly jul het die verblyf geniet. Hoop om jul gou weer te sien. Groete, Kobus Erasmus.

Christine F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Heerlik gekuier! Heerlik gekuier. Als was netjies en skoon. Als wat jy nodig het was daar. 300 meter van die strand en waterpark, kon stap na alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2019

Baie gerieflike en netjiese woonstel. Lieflike netjiese en gerieflike woonstel. Addisionele verpligte skoonmaakfooi behoort egter reeds met bespreking bekend gemaak te word. Die afwesigheid van 'n hysbak behoort ook bekend gemaak te word vir kennisname van bejaarde persone.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Estoril Villas 64, Beach Boulevard Oos, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIdo2H4uLhg6ZcIlnAXURCR3bcwBkmgu73F7G9xrhhZ1U7FYosh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Estoril Villas 64 Beach Boulevard East 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.161979377469 22.108854126814

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang