Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Estoril Villa 32

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard Wes, Estoril Villa 32, Die Voorbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Estoril Villa 32 is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir tot 6 mense in Die Voorbaai, en is net 200 m vanaf Diaz-strand en die waterpark.

Die ruim woonstel op die grondvloer beskik oor 3 slaapkamers wat die gebruik van 2 badkamers deel. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde is ingerig met 2 enkelbeddens. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Gerieflikheidshalwe word strandhanddoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, lugbraaier, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar vir gebruik. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv. WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en kyk uit oor die lieflike grasperk en omgewing. Boogie-borde is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Estoril Villa 32
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Beach Boulevard Wes, Estoril Villa 32, Die Voorbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Estoril Villa 32 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard Wes, Estoril Villa 32, Die Voorbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c2ade7d42de57d3119e7c17923b237baf62bdc7f1e26d67fcb4c0d930b9e148428d919547c33fe97a5a47e1c7340130bda3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Beach Boulevard West Estoril Villa 32 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.161785994673 22.108420620134

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang