Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Estoril Villa 72

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 37 resensies vir Estoril Villa 72
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Serah H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Serah H

A beautiful apartment with a stunning view, excellent location, and everything needed.

We had an awesome stay!

Carine L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine L

Pragtige plekkie met jou eie stukkie see-uitsig binne stapafstand van die strand.

Estoril Villa 72 was pragtig, met 'n volle toegerusde kombuis; wasmasjien en tuimeldroër; stort én bad (wat altyd nuttig is met kinders). Hul bied die opsie om beddegoed en handdoeke te was elke 5 dae (teen geen ekstra koste). Ons gasvrou was baie vriendelik en tegemoetkomend. En die kamers het blockout gordyne, wat vir my fantasties was! WiFi was 'n onverwagse treffer, aangesien dit nie aangedui is nie, ons het dit definitief benut. Dit was met tye bietjie raserig (ander mense in Estoril, ander komplekse en selfs die optredes voor die hotel) maar ons het geweet Diasstrand is raserig in seisoen vóór ons geboek het, so kan hul nie kwalik neem nie. Neem net kennis dat hul op die 2de vloer is, so 'n paar trappies om te klim.

Pieter V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Good experience of Mosselbay.

Centrally located, beautiful view, friendly service.

Tania V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania V

Baie lekker gekuier.

Baie oulike plek, net baie trappe. Ligging is perfek.

Anneke D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke D

Pragtige praktiese plekkie.

Ons het heerlik gebly. Van die ontvangs tot ons gery het, was dit 'n baie positiewe ervaring. Die woonstel is skoon, netjies en goed toegerus. Ons sal dit defnitief weer bespreek.

Estoril Villa 72 se terugvoer

Anneke, dankie vir jul besoek aan Estoril Villa 72! Ons verwelkom julle graag weer in die nabye toekoms!

Estoril Villa 72
Kobus D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D

Ongelooflik lekker!

Woonstel was skoon, netjies en goed toegerus!

Estoril Villa 72 se terugvoer

Ons is bly julle het die woonstel as skoon, netjies en goed toegerus ervaar. Ons sien uit na jul volgende besoek.

Estoril Villa 72
Stephan D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan D

Netjies, vriendelik en perfek.

Die plekkie is perfek vir vriende en familie. Om te kan braai op die stoep en te kyk na die branders is enige persoon se droom. 'n Baie netjiese plek en ons is met vriendelikheid ontvang. Uitstekende plek.

Estoril Villa 72 se terugvoer

Stephan, dankie vir julle besoek en terugvoering. Ons verwelkom julle graag terug by Estoril Villa 72.

Estoril Villa 72
Meiring F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meiring F

Puik verblyf.

Ons was baie hartlik deur Sarah ontvang en het baie lekker gekuier. Die woonstel het alles wat ons nodig gehad het, gebied.

Estoril Villa 72 se terugvoer

Meiring, dankie vir julle besoek. Ons is bly dat julle die kuier geniet het.

Estoril Villa 72
Louis C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis C

Netjies, vriendelike ontvangs, beste ligging.

Gas vrou was baie vriedelik en behulpsaam met ontvangs van eenheid. Daar was nie een ding uit sy plek of iets om oor te kla nie. Eenheid het alles wat nodig is om vakansie te geniet. Sal weer daar graag wil gaan bly.

Estoril Villa 72 se terugvoer

Louis en gesin, baie dankie vir jul besoek aan Estoril Villa 72! Ons is bly julle het die eenheid en jul vakansie geniet. Ons sien uit na jul volgende kuier.

Estoril Villa 72
Leonard G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonard G

Oornag vir 2 nagte saam met gade en vriende.

Netjies en skoon - lekker braaiplek op stoep met see-uitsig. Bure is vriendelik en ook behulpsaam met inligting oor Mosselbaai. Baie lekker gekuier. Geskik vir 4 mense. Twee slaapkamers. Een dubbelbed en 2 enkelbeddens.

Estoril Villa 72 se terugvoer

Leonard, dankie vir jul besoek. Ons is bly julle het lekker gekuier by Estoril Villa 72.

Estoril Villa 72
Magda D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D

Uitstekende diens.

Sarah is baie vriendelik. Die woonstel is puik versorg en baie netjies.

Estoril Villa 72 se terugvoer

Magda, ons is bly julle het Estoril Villa 72 as "puik versorg" en "netjies" ervaar. Dankie vir julle besoek.

Estoril Villa 72
Katryn H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katryn H

Baie mooi.

Vriendelikste tannie, baie moeite gedoen waardeer.

Estoril Villa 72 se terugvoer

Katryn, baie dankie vir julle besoek aan Estoril Villa 72. Ons plesier om julle weer te verwelkom.

Estoril Villa 72
Elizma M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma M

Ongelooflike mooi plek, modern, goeie beddegoed, mens hoor die see sommer wanneer mens snags slaap.

Stapafstand vanaf die strand. Perfekte diens deur die gasvrou. Perfekte plek, modern, ongelooflike uitsig van die see, heerlike beddegoed.

Estoril Villa 72 se terugvoer

Elizma, ons is bly dat julle Estoril Villa 72 "ongelooflik mooi" gevind het. Ons sien daarna uit om weer ons pragtige see uitsig met julle te deel.

Estoril Villa 72
Danie E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie E

Kort maar aangenaam.

Goed toegerus en baie netjies en sal weer terugkom in die toekoms. Sal aanbeveel dat WiFi oorweeg word.

Estoril Villa 72 se terugvoer

Danie, dankie vir julle besoek. Ons neem kennis van jou WiFi voorstel. Ons sal dit defnitief in gedagte hou.

Estoril Villa 72
Andre M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M

Puik verblyf.

Eenheid pragtig ingerig en goed geleë. Goeie sekuriteit. Baie aangename verblyf.

Estoril Villa 72 se terugvoer

Andre, dankie vir die komplimente. Ons is bly julle het Estoril Villa 72 as aangenaam gevind.

Estoril Villa 72
Catharina L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catharina L

Dit was fantasties!

Dis pragtig, so smaakvol en baie goed geleë en ons ontvangs deur Sarah was ongelooflik vriendelik en warm! Sterk aan te beveel!

Estoril Villa 72 se terugvoer

Catharina, ons is bly julle het Estoril Villa 72, "pragtig", "smaakvol" en "goedgelee" gevind. Sien uit na julle volgende besoek.

Estoril Villa 72
Caitlin S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caitlin S

Ons het baie lekker gebly.

Die tyd was net te min. Die diens was fantasties.

Estoril Villa 72 se terugvoer

Caitlin, dankie vir julle besoek. Ons plesier om julle te kon ontvang.

Estoril Villa 72
Mark S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark S

Heerlike vakansie.

Sal definitief weer kom kuier.

Estoril Villa 72 se terugvoer

Dankie vir jul besoek aan Estoril Villa 72. Sien uit na julle volgende besoek.

Estoril Villa 72
Arona O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arona O

Estorilla Villa 72 clean modern styled with all amenities you require Highly recommended

Estorilla Villa 72 well situated in close proximity to Mosselbay and Hartenbos Its nicely styled with clean comfortable bedding lovely curtains to block out early morning sunrise. Sufficient view to the ocean and walking distance to Beach. Definitely highly recommended

Estoril Villa 72 se terugvoer

Arona, thank you for the compliments. We are glad that you enjoyed our interiors and sea view. It would be our pleasure to host you again. Till the next visit.

Estoril Villa 72
Sheila P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila P

Great host. Very clean. Great sea views.

Sarah was a great host and she was very helpful when we got lost on our way to the wedding. It was great to experience such a great host. We will definitely be returning.

Estoril Villa 72 se terugvoer

Sheila, many thanks for your feedback and the compliments. We would love to welcome you back to Estoril Villa 72.

Estoril Villa 72
Gaile M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaile M

'n Pragtige netjiese woonstel met 'n see-uitsig. Ons het dit verskriklik geniet die rustigheid.

Dit was 'n wonderlike wegbreek. Baie dankie vir die geleentheid om daar te kon kuier.

Estoril Villa 72 se terugvoer

Gail, dankie vir julle besoek aan Estoril Villa 72. Bly julle het die wegbreek geniet.

Estoril Villa 72
Nandie N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandie N

Netjies, skoon met 'n see-uitsig.

Pragtige skoon en netjiese woonstel. Naby aan die see met 'n see-uitsig vanaf leefarea. Veilige parkering en baie vriendelike ontvangs. Ons het ook ‘n item vergeet en dit is aan ons terug besorg. Hoogs aanbeveel.

Estoril Villa 72 se terugvoer

Nandie, dankie vir julle besoek. Ons plesier om julle te kon ontvang. Ons is bly julle het die see-uitsig geniet.

Estoril Villa 72
Lionel S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel S

Perfect.

Neat on arrival welcomed by Sarah, had a great stay although only one night.

Estoril Villa 72 se terugvoer

Lionel, we are glad that you have enjoyed your 1-night stay with us. Looking forward to many more visits.

Estoril Villa 72
Abdul-jawaad A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abdul-jawaad A

Good location, excellent service.

Very friendly service. The apartment is located centrally. Beautiful apartment, very clean.

Estoril Villa 72 se terugvoer

Abdul-jawaad, we appreciate your feedback. Thank you for the compliments regarding the location and cleanliness. We cannot wait to welcome you again at Estoril Villa 72.

Estoril Villa 72
Kwena K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kwena K

Best place for a holiday.

It's an amazing place for a holiday, very peaceful and beautiful. Its so clean and very safe. The host was very friendly.

Estoril Villa 72 se terugvoer

Kwena, we are delighted that you enjoyed your stay and the cleanliness and safety. Looking forward welcoming you soon at Estoril Villa 72!

Estoril Villa 72
Marius A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius A

Die verblyf is fantasties, asemrowend.

Baie dankie aan die fantastiese gasvrou Sarah vir haar vriendelikheid. Sy het ons onmiddellik laat tuis voel. Die verblyf is goed geleë, stil en rusting met 'n mooi uitsig oor die see. Die verblyf was skoon, netjies en pragtig, asook die beddegoed. Ons het dit baie geniet en sal definitief weer by hierdie plek wil tuisgaan hopelik vir 'n bietjie langer.

Estoril Villa 72 se terugvoer

Marius, ons is bly julle het die verblyf en mooi see uitsig geniet! Hoop om julle gou weer te verwelkom by Estoril Villa 72.

Estoril Villa 72
Yolanda H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda H

Fantasties.

Baie dankie, dit was fantasties.

Estoril Villa 72 se terugvoer

Yolanda, ons is bly dat julle die tydjie by Estoril Villa 72 geniet het!

Estoril Villa 72
Priscilla N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla N

I was very impressed, brought stuff, but everything was already there. You just have to bring yourself.

Everything was neat and all was there that needed in the daily life. Braai, bedding like I was in a hotel.

Estoril Villa 72 se terugvoer

Priscilla, thank you for visiting Estoril Villa 72! Our pleasure hosting you and your family!

Estoril Villa 72
Nella (ronel) B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nella (ronel) B

Skoon, mooi plek met beautiful uitsig!

Wens ek kon langer bly. Parkeer-areas bietjie klein vir 4x4-voertuie.

Estoril Villa 72 se terugvoer

Beste Ronel,
Ons is bly jy het jou verblyf en pragtige uitsig by Estoril Villa 72 geniet. Sien gou weer!
Groete,
Johan en Sarah du Plooy

Estoril Villa 72
Theo /ronél H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo /ronél H

Weekend well spend at Estoril Villa.

Definitely recommend Estoril Villa 72 to my friends and family. Love the place. Clean and safe. Nice view.

Estoril Villa 72 se terugvoer

Ronel, we are glad that you have enjoyed your weekend at Estoril Villa 72. Looking forward to your next visit! Regards Johan and Sarah du Plooy

Estoril Villa 72
Karen B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Lovely place and stunning owner.

A great place to stay. Sarah is a wonderful host.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike plek en pragtige eienaar.

'n Wonderlike plek om te bly. Sarah is 'n wonderlike gasvrou.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Estoril Villa 72 se terugvoer

Karen, it was such a great pleasure hosting guests like you. It would be our pleasure welcoming you back to Estoril Villa 72. Regards, Sarah.

Estoril Villa 72
Cornelia E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia E

Baie vriendelike ontvangs en netjiese eenheid. Ons sal weer terug wees.

Ons sal beslis weer probeer om hierdie eenheid te bespreek. Sarah het ons vriendelik verwelkom en ook goeie raad gegee vir besienswaardighede. Die eenheid was netjies en skoon. Alles wat ons kon nodig hê was redelik beskikbaar.

Sharlene T - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene T

Baie netjies en skoon. Lieflike plek!

Ons sal vir seker weer daar bespreek. Baie goeie diens.

Estoril Villa 72 se terugvoer

Sharlene, groot plesier om jou en gesin as gaste te kon ontvang. Dankie vir die terugvoering rakende ons diens en algemene netheid en voorkoms van die eenheid. Hoop om julle gou weer te verwelkom in Estoril Villa 72.

Groete
Johan en Sarah

Estoril Villa 72
Anton V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Baie lekker!

Baie goed geleë en stylvol gemeubileer, met 'n pragtige uitsig. Dit alles saam met Sarah en Johan se gasvryheid en diens maak dit 'n moet vir enige besoeker aan Mosselbaai.

Estoril Villa 72 se terugvoer

Beste Anton,

Baie dankievir die terugvoer, ons is baie bly om te hoor u het die tydjie by Estoril Villa 72 geniet. Dit is voorwaar ons plesier om gaste soos u te kon ontvang.

Ons sien uit na jul volgende besoek.

Groete vanuit Mosselbaai,
Johan en Sarah

Estoril Villa 72
Linda V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Ruim en netjiese woonstel.

Ons het ons verblyf baie geniet. Baie netjiese en ruim woonstel. Goed toegerus met 'n baie vriendelike gasvrou ons het ons tyd daar baie geniet.

Estoril Villa 72 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly u het u verblyf by Estoril Villa 72 geniet. Ons sien daarna uit om u weer te ontvang.

Estoril Villa 72
Adri S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri S

Woonstel modern, baie goed toegerus. Goed geleë.

Woonstel goed toegerus vir 4 mense met als benodig. Tweede verdieping se ligging kan 'n probleem wees vir persone wat sukkel met trappe.

Estoril Villa 72 se terugvoer

Adri, dankie vir die terugvoering. Sien daarna uit om julle weer te ontvang. Groete vanuit Diaz strand.

Estoril Villa 72
Deon M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M

Netjiese, nuut oorgedoen eenheid wat luuks in al ons behoeftes voorsien het.

Ons is vriendelik ontvang nadat die aanwysings verwarrend was, gebou was links in plaas van regs soos aangewys! Dit sal ook help as dit gesê word dat die woonstel op die 3de vloer is en dat daar nie 'n hyser is nie. Verder was alles pragtig en gerieflik.

Estoril Villa 72 se terugvoer

Beste Deon,

Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly julle het die ontvangs as vriendelik ervaar. Die aanwysings dui inderdaad die gebou as 'regs' aan aangesien die roete van Kaapstad aangegee word op LekkeSlaap en nie die roete van George/Port Elizabeth/Kirkwood se kant af soos wat julle gevolg het nie. Die bevestiging wat 2 weke voor julle aankoms gestuur is, het egter die ander roete (George rigting na Mosselbaai) ook aangedui.

Ons is jammer om te hoor dat die derde vloer 'n uitdaging vir julle was. Jy sal opmerk dat dit inderdaad op die beskrywing voorkom en duidelik aangedui is as 'derde verdieping'.

Vriendelike groete,
Johan du Plooy

Estoril Villa 72
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard Oos, 72 Estoril Villa, Diaz-strand, Mosselbaai, 0650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd28197546652c9284ea95ddf6ccb7d81cba1391c65f5fd23fa3b6dae7d6c0e210f380401ea95aa2e1da594495ce02569e62f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 37 5 1 5 Beach Boulevard East 72 Estoril Villa 0650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.161563461659 22.109114331033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang