Estoril Villa 72
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Johannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Serah H - Apr 2024
Algehele gradering
A beautiful apartment with a stunning view, excellent location, and everything needed.
Carine L - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie met jou eie stukkie see-uitsig binne stapafstand van die strand.
Lees meerPieter V - Nov 2023
Algehele gradering
Good experience of Mosselbay.
Tania V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Anneke D - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige praktiese plekkie.
Estoril Villa 72 se terugvoer
Anneke, dankie vir jul besoek aan Estoril Villa 72! Ons verwelkom julle graag weer in die nabye toekoms!
Kobus D - Mei 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Estoril Villa 72 se terugvoer
Ons is bly julle het die woonstel as skoon, netjies en goed toegerus ervaar. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Stephan D - Jan 2023
Algehele gradering
Netjies, vriendelik en perfek.
Estoril Villa 72 se terugvoer
Stephan, dankie vir julle besoek en terugvoering. Ons verwelkom julle graag terug by Estoril Villa 72.
Meiring F - Nov 2022
Algehele gradering
Puik verblyf.
Estoril Villa 72 se terugvoer
Meiring, dankie vir julle besoek. Ons is bly dat julle die kuier geniet het.
Louis C - Des 2022
Algehele gradering
Netjies, vriendelike ontvangs, beste ligging.
Estoril Villa 72 se terugvoer
Louis en gesin, baie dankie vir jul besoek aan Estoril Villa 72! Ons is bly julle het die eenheid en jul vakansie geniet. Ons sien uit na jul volgende kuier.
Leonard G - Mrt 2022
Algehele gradering
Oornag vir 2 nagte saam met gade en vriende.
Estoril Villa 72 se terugvoer
Leonard, dankie vir jul besoek. Ons is bly julle het lekker gekuier by Estoril Villa 72.
Magda D - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Estoril Villa 72 se terugvoer
Magda, ons is bly julle het Estoril Villa 72 as "puik versorg" en "netjies" ervaar. Dankie vir julle besoek.
Katryn H - Apr 2021
Algehele gradering
Baie mooi.
Estoril Villa 72 se terugvoer
Katryn, baie dankie vir julle besoek aan Estoril Villa 72. Ons plesier om julle weer te verwelkom.
Elizma M - Apr 2021
Algehele gradering
Ongelooflike mooi plek, modern, goeie beddegoed, mens hoor die see sommer wanneer mens snags slaap.
Estoril Villa 72 se terugvoer
Elizma, ons is bly dat julle Estoril Villa 72 "ongelooflik mooi" gevind het. Ons sien daarna uit om weer ons pragtige see uitsig met julle te deel.
Danie E - Sep 2021
Algehele gradering
Kort maar aangenaam.
Estoril Villa 72 se terugvoer
Danie, dankie vir julle besoek. Ons neem kennis van jou WiFi voorstel. Ons sal dit defnitief in gedagte hou.
Andre M - Jan 2021
Algehele gradering
Puik verblyf.
Estoril Villa 72 se terugvoer
Andre, dankie vir die komplimente. Ons is bly julle het Estoril Villa 72 as aangenaam gevind.
Catharina L - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Estoril Villa 72 se terugvoer
Catharina, ons is bly julle het Estoril Villa 72, "pragtig", "smaakvol" en "goedgelee" gevind. Sien uit na julle volgende besoek.
Caitlin S - Nov 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Estoril Villa 72 se terugvoer
Caitlin, dankie vir julle besoek. Ons plesier om julle te kon ontvang.
Mark S - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike vakansie.
Estoril Villa 72 se terugvoer
Dankie vir jul besoek aan Estoril Villa 72. Sien uit na julle volgende besoek.
Arona O - Sep 2020
Algehele gradering
Estorilla Villa 72 clean modern styled with all amenities you require Highly recommended
Estoril Villa 72 se terugvoer
Arona, thank you for the compliments. We are glad that you enjoyed our interiors and sea view. It would be our pleasure to host you again. Till the next visit.
Sheila P - Sep 2020
Algehele gradering
Great host. Very clean. Great sea views.
Estoril Villa 72 se terugvoer
Sheila, many thanks for your feedback and the compliments. We would love to welcome you back to Estoril Villa 72.
Gaile M - Aug 2020
Algehele gradering
'n Pragtige netjiese woonstel met 'n see-uitsig. Ons het dit verskriklik geniet die rustigheid.
Estoril Villa 72 se terugvoer
Gail, dankie vir julle besoek aan Estoril Villa 72. Bly julle het die wegbreek geniet.
Nandie N - Feb 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon met 'n see-uitsig.
Estoril Villa 72 se terugvoer
Nandie, dankie vir julle besoek. Ons plesier om julle te kon ontvang. Ons is bly julle het die see-uitsig geniet.
Lionel S - Jan 2020
Algehele gradering
Perfect.
Estoril Villa 72 se terugvoer
Lionel, we are glad that you have enjoyed your 1-night stay with us. Looking forward to many more visits.
Abdul-jawaad A - Nov 2019
Algehele gradering
Good location, excellent service.
Estoril Villa 72 se terugvoer
Abdul-jawaad, we appreciate your feedback. Thank you for the compliments regarding the location and cleanliness. We cannot wait to welcome you again at Estoril Villa 72.
Kwena K - Okt 2019
Algehele gradering
Best place for a holiday.
Estoril Villa 72 se terugvoer
Kwena, we are delighted that you enjoyed your stay and the cleanliness and safety. Looking forward welcoming you soon at Estoril Villa 72!
Marius A - Aug 2019
Algehele gradering
Die verblyf is fantasties, asemrowend.
Estoril Villa 72 se terugvoer
Marius, ons is bly julle het die verblyf en mooi see uitsig geniet! Hoop om julle gou weer te verwelkom by Estoril Villa 72.
Yolanda H - Jul 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Estoril Villa 72 se terugvoer
Yolanda, ons is bly dat julle die tydjie by Estoril Villa 72 geniet het!
Priscilla N - Mei 2019
Algehele gradering
I was very impressed, brought stuff, but everything was already there. You just have to bring yourself.
Estoril Villa 72 se terugvoer
Priscilla, thank you for visiting Estoril Villa 72! Our pleasure hosting you and your family!
Nella (ronel) B - Mrt 2019
Algehele gradering
Skoon, mooi plek met beautiful uitsig!
Estoril Villa 72 se terugvoer
Beste Ronel,
Ons is bly jy het jou verblyf en pragtige uitsig by Estoril Villa 72 geniet. Sien gou weer!
Groete,
Johan en Sarah du Plooy
Theo /ronél H - Feb 2019
Algehele gradering
Weekend well spend at Estoril Villa.
Estoril Villa 72 se terugvoer
Ronel, we are glad that you have enjoyed your weekend at Estoril Villa 72. Looking forward to your next visit! Regards Johan and Sarah du Plooy
Karen B - Okt 2018
Algehele gradering
Lovely place and stunning owner.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike plek en pragtige eienaar.
'n Wonderlike plek om te bly. Sarah is 'n wonderlike gasvrou.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Estoril Villa 72 se terugvoer
Karen, it was such a great pleasure hosting guests like you. It would be our pleasure welcoming you back to Estoril Villa 72. Regards, Sarah.
Cornelia E - Jul 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en netjiese eenheid. Ons sal weer terug wees.
Sharlene T - Jun 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Lieflike plek!
Estoril Villa 72 se terugvoer
Sharlene, groot plesier om jou en gesin as gaste te kon ontvang. Dankie vir die terugvoering rakende ons diens en algemene netheid en voorkoms van die eenheid. Hoop om julle gou weer te verwelkom in Estoril Villa 72.
Groete
Johan en Sarah
Anton V - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker!
Estoril Villa 72 se terugvoer
Beste Anton,
Baie dankievir die terugvoer, ons is baie bly om te hoor u het die tydjie by Estoril Villa 72 geniet. Dit is voorwaar ons plesier om gaste soos u te kon ontvang.
Ons sien uit na jul volgende besoek.
Groete vanuit Mosselbaai,
Johan en Sarah
Linda V - Mrt 2018
Algehele gradering
Ruim en netjiese woonstel.
Estoril Villa 72 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly u het u verblyf by Estoril Villa 72 geniet. Ons sien daarna uit om u weer te ontvang.
Adri S - Jun 2018
Algehele gradering
Woonstel modern, baie goed toegerus. Goed geleë.
Estoril Villa 72 se terugvoer
Adri, dankie vir die terugvoering. Sien daarna uit om julle weer te ontvang. Groete vanuit Diaz strand.
Deon M - Mei 2018
Algehele gradering
Netjiese, nuut oorgedoen eenheid wat luuks in al ons behoeftes voorsien het.
Estoril Villa 72 se terugvoer
Beste Deon,
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly julle het die ontvangs as vriendelik ervaar. Die aanwysings dui inderdaad die gebou as 'regs' aan aangesien die roete van Kaapstad aangegee word op LekkeSlaap en nie die roete van George/Port Elizabeth/Kirkwood se kant af soos wat julle gevolg het nie. Die bevestiging wat 2 weke voor julle aankoms gestuur is, het egter die ander roete (George rigting na Mosselbaai) ook aangedui.
Ons is jammer om te hoor dat die derde vloer 'n uitdaging vir julle was. Jy sal opmerk dat dit inderdaad op die beskrywing voorkom en duidelik aangedui is as 'derde verdieping'.
Vriendelike groete,
Johan du Plooy
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-boulevard Oos, 72 Estoril Villa, Diaz-strand, Mosselbaai, 0650, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang