Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Estoril Villa 72

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Serah H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

A beautiful apartment with a stunning view, excellent location, and everything needed. We had an awesome stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Pragtige plekkie met jou eie stukkie see-uitsig binne stapafstand van die strand. Estoril Villa 72 was pragtig, met 'n volle toegerusde kombuis; wasmasjien en tuimeldroër; stort én bad (wat altyd nuttig is met kinders). Hul bied die opsie om beddegoed en handdoeke te was elke 5 dae (teen geen ekstra koste). Ons gasvrou was baie vriendelik en tegemoetkomend. En die kamers het blockout gordyne, wat vir my fantasties was! WiFi was 'n onverwagse treffer, aangesien dit nie aangedui is nie, ons het dit definitief benut. Dit was met tye bietjie raserig (ander mense in Estoril, ander komplekse en selfs die optredes voor die hotel) maar ons het geweet Diasstrand is raserig in seisoen vóór ons geboek het, so kan hul nie kwalik neem nie. Neem net kennis dat hul op die 2de vloer is, so 'n paar trappies om te klim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Good experience of Mosselbay. Centrally located, beautiful view, friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Baie lekker gekuier. Baie oulike plek, net baie trappe. Ligging is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anneke D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Pragtige praktiese plekkie. Ons het heerlik gebly. Van die ontvangs tot ons gery het, was dit 'n baie positiewe ervaring. Die woonstel is skoon, netjies en goed toegerus. Ons sal dit defnitief weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes
Estoril Villa 72
Anneke, dankie vir jul besoek aan Estoril Villa 72! Ons verwelkom julle graag weer in die nabye toekoms!

Kobus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Ongelooflik lekker! Woonstel was skoon, netjies en goed toegerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes
Estoril Villa 72
Ons is bly julle het die woonstel as skoon, netjies en goed toegerus ervaar. Ons sien uit na jul volgende besoek.

Stephan D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Netjies, vriendelik en perfek. Die plekkie is perfek vir vriende en familie. Om te kan braai op die stoep en te kyk na die branders is enige persoon se droom. 'n Baie netjiese plek en ons is met vriendelikheid ontvang. Uitstekende plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes
Estoril Villa 72
Stephan, dankie vir julle besoek en terugvoering. Ons verwelkom julle graag terug by Estoril Villa 72.

Meiring F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Puik verblyf. Ons was baie hartlik deur Sarah ontvang en het baie lekker gekuier. Die woonstel het alles wat ons nodig gehad het, gebied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes
Estoril Villa 72
Meiring, dankie vir julle besoek. Ons is bly dat julle die kuier geniet het.

Louis C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Netjies, vriendelike ontvangs, beste ligging. Gas vrou was baie vriedelik en behulpsaam met ontvangs van eenheid. Daar was nie een ding uit sy plek of iets om oor te kla nie. Eenheid het alles wat nodig is om vakansie te geniet. Sal weer daar graag wil gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johannes
Estoril Villa 72
Louis en gesin, baie dankie vir jul besoek aan Estoril Villa 72! Ons is bly julle het die eenheid en jul vakansie geniet. Ons sien uit na jul volgende kuier.

Leonard G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2022

Oornag vir 2 nagte saam met gade en vriende. Netjies en skoon - lekker braaiplek op stoep met see-uitsig. Bure is vriendelik en ook behulpsaam met inligting oor Mosselbaai. Baie lekker gekuier. Geskik vir 4 mense. Twee slaapkamers. Een dubbelbed en 2 enkelbeddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johannes
Estoril Villa 72
Leonard, dankie vir jul besoek. Ons is bly julle het lekker gekuier by Estoril Villa 72.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard Oos, 72 Estoril Villa, Diaz-strand, Mosselbaai, 0650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd28197546652c9284ea95ddf6ccb7d81cba1391c65f5fd23fa3b6dae7d6c0e210f380401ea95aa2e1da594495ce02569e62f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 37 5 1 5 Beach Boulevard East 72 Estoril Villa 0650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.161563461659 22.109114331033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang