Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Estoril Villas 03

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Letitia S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Pragtig, naby die see en goeie ligging. Baie lekker gebly. Dis mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vidette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ongelooflike waarde vir geld! Ons het ongelooflik lekker gebly. Min wat mens hierdie tipe woonstel kry vir die prys. Dit sal vir seker nie ons laaste kuier by Estoril Villas 03 wees nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique M
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Die kuier was lekker gewees. Wil net sê baie dankie aan die gasheer vir die uitstekende diens. Dit was baie lekker gewees en kan nie wag vir die volgende kuier nie. Ek beveel die plek aan, dit is baie stil en lekker naby die see. Regtig geen probleme gehad daar nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Danvo Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard Wes, Estoril Villas 03, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf30ae39198031a0d1a170686a74781c2dc6a05c9c3fcab63a6e01d10edec83ef0c7554d3e596216551b2c37c13e6f4648131?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Beach Boulevard West 03 Estoril Villas 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.16170461517 22.108449828998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang