Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Estoril Villas 62

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Deidre S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Netjiese pragtige plek. Ons het baie, baie lekker gebly. Verskriklik oulike plek. Ons gaan definitief weer terug volgende jaar. Ligging is ideaal naby die strand en inkopiesentrum. Baie vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Estoril Villas 62
Hi Deidre! Baie dankie. Ons is bly dat julle dit geniet het en sien uit na julle volgende besoek.

Lauren A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Was a lovely place, spacious and close to the beach and Waterpark. We enjoyed every day and Lizette was very friendly and sweet. We will definitely recommend this lovely unit. There is nothing negative of our stay. We loved every moment of it. Thank you Lizette for this lovely experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Estoril Villas 62
Thank you so much Lauren. We are glad that you enjoyed your stay.

Ro-ann J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Dit was 'n heerlike kuier. Estoril Villas 62 is tops️, sal dit definitief aanbeveel. Ons was baie vriendelik ontvang, dankie Lizette.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Estoril Villas 62
Baie dankie Ro-anne. Ons is bly julle het dit geniet. Sien julle hopelik gou weer.

Kyle M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Staycation at its best. We had a lovely stay at Estoril Villas 62. The apartment is well located, close to beaches and other amenities. It also had everything we required for our stay. Our host was very gracious and helpful, and we would definitely recommend a stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Estoril Villas 62
Hi Kyle, thank you so much. We are glad you enjoyed your stay!

Rene F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Baie lekker. Heerlik gebly. Skoon en netjies. Vriendelike gasvrou. Veilig. Verwelkom met sjokolade en melk in die yskas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lizette
Estoril Villas 62
Hi René. Ons is baie bly julle het die verblyf geniet! Ons hoop om julle gou weer in ons pragtige dorp en in Estoril Villas 62 te verwelkom.

Marna B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Ongelooflik. Woonstel het alles in wat jy nodig het. Kompleks is veilig en loopafstand van die strand en supertube af. Ons het behoorlik gerus. Sal weer gaan. Lizette wat altyd beskikbaar as ons 'n vraag gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Estoril Villas 62
Baie dankie Marna. Ons is bly julle het dit geniet.

Fanus T
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Langnaweek saam met kinders wat kom kuier het by die see. Ons kinders van die Kaap het kom kuier. Beide ons en hulle het vir die laaste paar jaar weens werksdruk nie verlof geneem nie en het 'n naweek se ontspan broodnodig gehad. Verblyf by Estoril Villas62 was perfek. Ons is hartlik ontvang deur die eienaars. Die woonstel is ruim, goed toegerus, baie netjies, skoon en veilig. Ons voertuie was veilig in die kompleks. Die strand en ander vermaak is stapafstand. Ons kon saans lekker ontspan met 'n braaivuurtjie op die balkon. Sal enige tyd die Estoril Villas 62 aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Estoril Villas 62
Baie dankie Zalinda. Ons is bly julle kon ontspan en uitrus. Sien uit na julle volgende besoek.

Yazmine M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2023

Dit was 'n lieflike kuier daar. Ek het baie lekker gebly en dus baie rustig en veilig. Ek sal altyd daar wil gaan bly as ek in Mosselbaai is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lizette
Estoril Villas 62
Hi Yazmine! Ons is baie bly julle het dit geniet. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Sanette H
Lang verblyf
4.8
Jan 2023

Great verblyf! Kan dit aanbeveel! Baie netjiese eenheid. Alles wat nodig is is daar! Lizette is puik en baie behulpsaam gewees. As ek ooit weer in Diaz-strand moet tuisgaan, sal ek weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Estoril Villas 62
Baie dankie Sanette. Hoop ons sien julle gou weer.

Jeandre M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2023

Lekker rustige omgewing en goeie ligging. Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, netjiese plek en ten volle toegerus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 650
R1 650 R1 073
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 650
R1 650 R1 073
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg-wes, Estoril Villas 62, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74667ed82d2eeb71b59c9223ed3393adb9b75ab04038f921cda9e199dcd9d9f729b21812ab8cea14ecbd7f952490d1fd7642?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 073 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Beach Boulevard West Estoril Villas 62 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.161647689279 22.10907539522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang