Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Estoril Villas Holiday Apartment

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Johan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Baie lekker. Sal verseker weer teruggaan volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cleveland L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Heerlik gekuier. Goeie ligging en goeie diens ontvang. Die plekkie is netjies en bied waarde vir geld. Ek sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thabiet C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

The family was visiting Mossel Bay for the first time on a vacation. For a family vacation, Mossel Bay is a great location. The Estoril Villas Holiday Apartment's location couldn't be better: Only a short stroll to the beach (we love waking up to the sound of waves). Convenient location near shopping and other amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2022

Alles netjies en baie gerieflik en baie naby by strand. Mooi uitsig. Baie goeie diens en indien ons enige vrae het was Wanda altyd beskikbaar om te help. Baie netjiese kompleks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katryn H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Baie lekker gebly, naby aan alles. Plekkie is lekker naby aan alles. Gemaklik om jou bagasie in te dra, hysbak regoor blyplek. Veilige kompleks. Kinders geniet die see en waterglybane wat naby is. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stanton A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2021

Worth the stay and very homely. We received more than expected and the owner is very friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jul 2021

Persoonlike aandag verg aandag. Persoonlike diens was baie swak. Ons was verplig na 9 ure se reis, nog 'n 40 km draai te ry om die eenheid se sleutels te gaan afhaal op Grootbrak. Met ons aankoms by die eenheid het die kode vir hekingang nie gewerk nie. Ons het dit gerapporteer waarna ons 3 ure moes wag om in te gaan. Ons het 'n R1000 breekskade betaal maar daar was geen inventaris in die eenheid nie. Dit is 3 weke later en die breekskade terugbetaling is nog nie terugbetaal nie. Die eenheid was ook nie afgestof of uitgevee voor ons aankoms nie. Alles was baie vol stof. Die yskas het nie gewerk nie en is eers die volgende middag herstel. Die venster was so vuil jy kon nie deur hul sien nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Myrtle W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2020

Fantasties. Het kuier geniet. By die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bekithemba D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2020

Good, everything on point. Accommodation has everything you need from dishwasher soap to toilet paper, hot water, closer to beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shalene A
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Sep 2020

We had a great time. Wonderful place, nice view and nice, homey feeling. The only problem we had at first was parking however it was resolved. Very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Wanda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 13

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Estoril Villas 78, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e8a8b8c337d3eb4a483f90ad26a3f7ebd3eb635d3f76d9831b0e8094f5357d8ecd9bd38bbfffb5c10d607b400784f6cfd76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Beach Boulevard Estoril Villas 78 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.161600661174 22.108445457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang