Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Estoril Villas Holiday Apartment

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Estoril Villas 78, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Estoril Villas Holiday Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in 'n kompleks net 500 m vanaf Diaz-strand en Diaz-waterpark in Mosselbaai geleë.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 slaapbanke in die oopplan-leefarea. Volledige badkamer met bad en stort. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond, en beskik oor 'n ontbyttoonbank. Die sitkamer lei na 'n balkon met braaigeriewe. Gaste kan gedeeltelike see-uitsigte vanaf die balkon geniet.

Gratis vesel word voorsien.

Diaz-strand in Mosselbaai is gewild vir gesinne, en die kompleks se ligging bied maklike toegang tot strande, winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Estoril Villas Holiday Apartment
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Wanda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 13

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Beach Boulevard, Estoril Villas 78, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Estoril Villas Holiday Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Estoril Villas 78, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e8a8b8c337d3eb4a483f90ad26a3f7ebd3eb635d3f76d9831b0e8094f5357d8ecd9bd38bbfffb5c10d607b400784f6cfd76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Beach Boulevard Estoril Villas 78 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.161600661174 22.108445457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang