Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Estuary Breeze

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Leturshia D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Awesome. Lovely home, great stay, lovely view of the river.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Estuary Breeze
Thank you so much for your lovely review, Leturshia!

Chanel R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Seevakansiegevoel. Baie lekker. Ruim huis, goed ingerig. Families wat langer wil bly, sal wasmasjien en vrieskas geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Estuary Breeze
Baie dankie!

Ettiene V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Baie rustig, alles daar in huis om gemaklik te lewe. Baie rustige gebied. Vriendelike mense om jou.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Estuary Breeze
Thanks Ettiene!

Lee A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

A very pleasant and tranquil place. Our stay was very enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Estuary Breeze
Thanks so much for your review, Lee!

Nannet B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2023

Stoep met 'n salige uitsig oor die meer. Die huis is gerieflik ingerig vir 'n gesin. Dit is 'n veilige buurt, ideaal vir stap, swem en fietsry. Ons geniet veral die kuier op die stoep met 'n pragtige uitsig op die meer. Ons het wel probleme ondervind met die DSTV, maar het toegang verkry deur gebruik te maak van ons eie rekeningnommer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sonja
Estuary Breeze
Thanks so much for the review Nannet. Please note that we offer a Smart tv with Netflix. Additional channels require your personal log-in credentials. We will , however, make this clear to future guests.

Dawid W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2023

The house beats camping but can do with a touch of maintenance inside i.e. no stove and hub was rusted. Fans and aircons very dusty, kitchen cupboards old, TV not working properly anymore, but still beats camping.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Donovan P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Awesome. Amazing. Peaceful. Kids loved the freedom. Beautiful views of the river. It's very safe. The house has all what is needed. Beds are very comfortable. plenty extra blankets. Definitely will be making this an annual family event.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chereldene H
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Baie gesellig. Die kontakpersoon by estuary was baie vriendelik. Plek netjies. Dankie vir julle puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charnell M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Uitstekend en sal beslis weer en weer daar bespreek. Baie vriendelike diens. Goed toegerus met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

We had a great time at Estuary Breeze in Sedgefield. We spent 2 weeks at Estuary Breeze over the December/January festive season and had a great time. The host and the house manager were both very responsive to all our requests. We will definitely return to Estuary Breeze the next time we take a holiday in this area. Thanks for the great service!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 600
R1 600 R1 067
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 067
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charles Te Waterstraat 38, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyMGQ2ZWQyLWI3MmYtNDNkNC05OTExLWQ5NTRiOGY0ZTQ3NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 067 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 38 Charles Te Water Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.0186115407 22.777592130619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang