Estuary Breeze
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Leturshia D - Jul 2024
Algehele gradering
Awesome.
Estuary Breeze se terugvoer
Thank you so much for your lovely review, Leturshia!
Chanel R - Apr 2024
Algehele gradering
Seevakansiegevoel.
Estuary Breeze se terugvoer
Baie dankie!
Ettiene V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie rustig, alles daar in huis om gemaklik te lewe.
Estuary Breeze se terugvoer
Thanks Ettiene!
Lee A - Jan 2024
Algehele gradering
A very pleasant and tranquil place.
Estuary Breeze se terugvoer
Thanks so much for your review, Lee!
Nannet B - Okt 2023
Algehele gradering
Stoep met 'n salige uitsig oor die meer.
Estuary Breeze se terugvoer
Thanks so much for the review Nannet. Please note that we offer a Smart tv with Netflix. Additional channels require your personal log-in credentials. We will , however, make this clear to future guests.
Dawid W - Jan 2023
Algehele gradering
The house beats camping but can do with a touch of maintenance inside i.e. no stove and hub was rusted.
Donovan P - Mei 2022
Algehele gradering
Awesome. Amazing. Peaceful.
Chereldene H - Apr 2022
Algehele gradering
Baie gesellig.
Charnell M - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekend en sal beslis weer en weer daar bespreek.
Morne S - Jan 2021
Algehele gradering
We had a great time at Estuary Breeze in Sedgefield.
Johan B - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en baie mooi.
Lydia H - Sep 2020
Algehele gradering
'n Wonderlike, rustige naweek sommer so by die water.
Estuary Breeze se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Lydia.
Hannes K - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik oorgebly in 'n baie netjiese woonstel teenaan die lagoon.
Nicky-anne D - Jul 2019
Algehele gradering
Perfectly situated with everything one could wish for provided.
Lynne V - Des 2019
Algehele gradering
Baie rustige en mooi omgewing.
Erna D - Feb 2018
Algehele gradering
Estuary Breeze se ligging is fantasties met 'n pragtige uitsig oor die meer, en baie goed toegerus.
Monique D - Apr 2018
Algehele gradering
My verblyf by Estuary Breeze was rustig, kalm, ontspanne en baie lekker.
Lees meerYolande B - Jan 2018
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier met die mooi uitsig op die lagoon.
Christo C - Nov 2017
Algehele gradering
Netjies, ruim, rustig. Perfek vir gesinne.
Orlando B - Sep 2017
Algehele gradering
We has a good stay apart from one issue.
Janine L - Jul 2017
Algehele gradering
Hemel op aarde.
Lees meerEstuary Breeze se terugvoer
Baie dankie Janine. Sal kyk wat ons aan die braai area kan doen.
Johmine D - Mei 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absolutely fantastic.
Wat 'n wonderlike plek. Pragtige uitsig oor die meer fantasties kombinasie met die rustigheid van die eiland, het ons tydjie nog lekkerder gemaak. Die kothuis en alles waarmee dit toegerus is laat mens toe om heeltemal te ontspan. Dankie Mellissa dat jy uit jou pad uit gegaan het om seker te maak alles is in orde. Dankie ook vir die wonderlike geleentheid. Ons sal definitief Estuary Breeze weer bespreek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Estuary Breeze se terugvoer
Thank you so much for your review Sam!
Daryll S - Apr 2017
Algehele gradering
Home away from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Huis weg van die huis af.
Komplimente aan Estuary Breeze vir 'n baie goed toegeruste, gemaklike en huis met 'n goeie tarief. Sedgefield is 'n versteekte juweel en die ligging maak dit 'n goeie basis vanwaar jy die omgewing kan verken. En dankie aan die eienaar wat die moeite doen om by haar gaste in te loer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Estuary Breeze se terugvoer
Thank you so much for your lovely review, Daryll.
Lizelle V - Apr 2017
Algehele gradering
'n Nuwe gunsteling-plek van ons!
Lees meerEstuary Breeze se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Lizelle. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Mario V - Jul 2017
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer, ideaal vir daardie welverdiende wegbreek naweek saam familie en/of vriende.
Estuary Breeze se terugvoer
Baie dankie Mario. Ek sal die beddens dadelik vervang.
Hennie V - Des 2017
Algehele gradering
Great location, very neat, all round great place.
Dee B - Okt 2017
Algehele gradering
Ons tyd daar was fantasties.
Sandra E - Okt 2017
Algehele gradering
Die verblyf is netjies en skoon.
Martin H - Des 2016
Algehele gradering
Lekkerste blyplek in Sedgefield.
Estuary Breeze se terugvoer
Dankie Lizelle! Dit is wonderlik as mense ook ons stukkie paradys saam met ons geniet.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Charles Te Waterstraat 38, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang