Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Estuary Rest

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 203 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Perfekte verblyf met pragtige uitsig. Heerlik en rustig met veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wian P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Spesiaal en rustig. Sal vir seker dit aanbeveel om hier te kom bly! Wonderlike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige plekkie. Gemaklik en rustig en wonderlike see uitsig. Niks meer nodig. Baie lekker gebly. Pragtige see uitsig. Rustig en veilig. Vriendelike ontvangs. Die stoep is die beste vir lang ure net sit en ontspan. As jy wakker word in die oggende, kyk jy vas in die see, wonderlik! Defnitiewe aanbeveling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
Estuary Rest
Dankie Tania

Rene W
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Asemrowende uitsig. Die eenheid is pragtig en netjies en baie goed toegerus. En ek kan boeke skryf oor daardie asemrowende uitsig vanuit jou kamer en stoepie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
Estuary Rest
Dankie Rene

Reinette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sal beslis weer hierdie juweel besoek. Dit sê alles! Hierdie is 'n juweel van 'n plek met 'n ongelooflik mooi uitsig. Die gastehuis beskik oor alles wat 'n mens moontlik nodig kan hê. Onberispelik netjies daarby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
Estuary Rest
Dankie Reinette

Francois O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Wonderlike uitsig oor Knysna. Estuary Rest is 'n wonderlike blyplek met fantastiese uitsig oor die dorp en lagoon. Die plek is baie netjies en skoon. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
Estuary Rest
Dankie Francois

Riana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Aangename vakansie. Alles wat nodig is, was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
Estuary Rest
Dankie Riana

Anel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Onvergeetlike verblyf tydens Forest maraton. Ons het vreeslik lekker gebly. Aan al ons verwagtinge voldoen. Sal weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
Estuary Rest
Hi Anel, baie dankie.

Mike D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Hoop van harte om weer 'n tydjie daar te kan deurbring. Ons kuier was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
Estuary Rest
Dankie Mike

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Baie lekker. Goeie omgewing. Naby mall area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
Estuary Rest
Baie dankie Gerhard.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 203

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R780
R780 R663
per nag (plek vir 2)
Vanaf R780
R780 R663
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westhill-rylaan 11, Westhill, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkZDBjMGQ5LWY3YjMtNDdhMC05ODQ5LWEyYTczYWVjODQyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R780 nouVanaf R663 per nag (plek vir 2) 203 5 1 5 11 Westhill Drive Westhill 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.034897158463 23.03891479969

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang