Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Estuary Rest

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westhill-rylaan 11, Westhill, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Neem asseblief kennis dat daar twee honde en 'n kat op die perseel is. Die honde is uiters vriendelik, liefdevol en saggeaard.

Estuary Rest is 'n luukse selfsorgkothuis wat teen die hange bo Knysna geleë is met asemrowende uitsigte oor die strandmeer en die bekende Heads.

Keer terug huis toe vir 'n ontspannende drankie rondom die braai op 'n privaat dek. Die verblyf sluit 'n privaat toesluitmotorhuis, 'n volledig toegeruste kombuis, groot en suite-stortgeriewe, 'n koningingrootte-bed en 'n gerieflike sitarea en dek in. Volledige DStv is beskikbaar.

'n Kort stappie of rit na die dorp sal jou na die Waterfront bring met 'n verskeidenheid winkels, restaurante en ander vermaak. Wêreldklas-gholfbane is volop in die area terwyl veilige swem, watersport en lang wit strande 'n kenmerk van die tuinroete is. Valskermsweef en rekspring is beskikbaar vir die meer avontuurlustiges.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 199 resensies vir Estuary Rest
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 199

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Westhill-rylaan 11, Westhill, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Estuary Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westhill-rylaan 11, Westhill, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkZDBjMGQ5LWY3YjMtNDdhMC05ODQ5LWEyYTczYWVjODQyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 199 5 1 5 11 Westhill Drive Westhill 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.034897158463 23.03891479969

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang