Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Etafileni Studio Flat

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deerpark-rylaan Wes 32, Ingang in Conduit-weg, Vredehoek, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R820 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Etafileni Studio Flat, is 'n oopplan-selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel geleë is, aan die voet van Tafelberg in die Stadskom van Kaapstad. Die woonstel het 'n gerieflike en privaat tuin met plant- en voëllewe met 'n uitsig oor Tafelberg en 'n braai. Die ingang na die woonstel is privaat. Gaste het toegang tot ons gedeelde sonverhitte swembad.

Hierdie oopplan-ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 mense wat 'n koningingrootte-bed deel. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisarea is goed toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis Wi-Fi is ingesluit, sowel as Netflix. Die woonstel word een keer per week gediens en die handdoeke en beddegoed word ook omgeruil.

Die woonstel is goed ingerig om vir die werkende gas voorsiening te maak. Daar is 'n lessenaar en vinnige WiFi en ons het 'n monitor beskikbaar op versoek.

Die eiendom bied veilige parkeerplek van die straat af, 'n alarmstelsel, 'n uitsig oor Tafelberg en braaigeriewe. Toegang tot besigheidsgeriewe, insluitend 'n kleurdrukker en faks, word ook aangebied. Hierdie eiendom is nie geskik vir kinders nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Etafileni Studio Flat
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Deerpark-rylaan Wes 32, Ingang in Conduit-weg, Vredehoek, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Etafileni Studio Flat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R820
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R820
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deerpark-rylaan Wes 32, Ingang in Conduit-weg, Vredehoek, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2FADyJUHavSIZInqk0K2azHueurUQvAh31mLG7zitLNMywZyaR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 32 Deerpark Drive West Entrance on Conduit Road 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.945985234243 18.420680803288

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang