Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Etosha King Nehale

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Riana V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Gemaklik vir 'n koning en koningin. 'n Ware juweel so tussen die droë grasse. Die kamers is in so mate gebou dat jy glad nie jou bure kan sien nie. Heeltemal privaat en daar is sorgvuldig aan al jou behoeftes gedink en voorsien. Die swembad is 'n lafenis. 'n Diererit word aangebied wat om 14:00 vertrek so hou dit in gedagte sou jy dit wou doen. Gondwana het hulle eie watergat waar diere besigtig kan word. Dit duur gemiddeld 4 ure. Ongelukkig is daar geen watergat op die eiendom nie en dit sal 'n aanwins wees sodat diere van jou swembad af gesien kan word. Miskien iets vir die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 113

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R6 590
R 6 590 R 5 602
per nag, vir 2 mense
Vanaf R6 590
R 6 590 R 5 602
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 108 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ethosa King Nehale, Noordelike Etosha Nasionale Park-hek, Etosha Nasionale Park, 0000, Osjikoto
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab4daac031ecae20f5aa84cfd6cffe7368e4fc2151ac6dc6758282434cf3698eb5b9f6696a024ad2493c845cba56edfb3a5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 590 nouVanaf R5 602 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Etosha King Nehale Northern Etosha National Park Gate 0000 Osjikoto 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -18.494003137748 16.72740072012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang