Etosha King Nehale
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 23 Jan 2025 tot 31 Mrt 2025.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 80 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ethosa King Nehale, Noordelike Etosha Nasionale Park-hek, Etosha Nasionale Park, 0000, Osjikoto
-
Vanaf
R6 590R5 602 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Etosha King Nehale bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol gemeubileerde lodge, noord van die King Nehale-hek op die noordelike grens van Etosha Nasionale Park. Die lodge is in die King Nehale-bewarea geleë.
Verblyf word gebied in 40 smaakvol versierde kamers, wat hulde bring aan die ryk kulturele erfenis in die area. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer is toegerus met lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, verhitting, 'n kluis vir waardevolle items en 'n yskassie. Elke kamer beskik oor sy eie stoep en privaat plonspoel teen geen bykomende koste nie. Die lodge bied 'n restaurant en kroeg op die perseel, asook veilige parkeerplek.
Die area word gekenmerk deur uitgestrekte en skouspelagtige landskappe, insluitend die Andoni-vlaktes, artesiese fonteine en bosvelde. In die noorde word die bewarea omring deur die polsende lewe van die gemeenskaplike gebiede van die Oshikoto-, Oshana-, Ohangwena- en Omusati-streke.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 43
Resensies 113
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Ethosa King Nehale, Noordelike Etosha Nasionale Park-hek, Etosha Nasionale Park, 0000, Osjikoto
- Gaste dink Etosha King Nehale het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 80 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ethosa King Nehale, Noordelike Etosha Nasionale Park-hek, Etosha Nasionale Park, 0000, Osjikoto
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang