Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Etosha Safari Camping2Go

Tentekamp

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.0
Veiligheid
4.5
Dawie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Rustig en prentjie mooi omgewing. Baie lekker gebly. Personeel was ongeskik, maar verder was alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2024

Nie aan te beveel vir gebruik gedurende die somer nie. Nee, dit was ondraaglik warm. Die waterverkoeler het nie juis gehelp nie. Selfs die kouekraan se water was te warm om in te stort. Die swembad het ons lewe gered. Het die tweede nag se verblyf gekanselleer en moes derhalwe alternatiewe verblyf vind.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 105

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 970
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 970
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C38, 10 km suid van die Anderson-hek van Etosha Nasionale Park, Etosha, 0000, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1eb6fdf3ffb90075155b0ed145a9e8b483d16476296d953184307f5b537c30050f451b1f90c67f3d38111267c59a541e71cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 970 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 C38 10km south of Anderson Gate of Etosha National Park 0000 Kunene 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -19.411475401854 15.920997567943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang