Etosha Safari Campsite
Beskrywing
Dié kampeerplekke is in die skadu van Mopanebome op 'n groen grasperk. Daar is verskeie kragpunte op die terrein, braaigeriewe en gemeenskaplike ablusiegeriewe met storte en toilette. Kampeerders is welkom om die geriewe by Etosha Safari-kamp te gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe is op kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Kampeerders is welkom om die geriewe by Etosha Safari-kamp te gebruik.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 200 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Etosha Safari-kamp, Etosha Nasionale Park, Etosha, 0000, Kunene
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang