Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Etosha Safari Campsite

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 120 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Etosha Safari-kamp, Etosha Nasionale Park, Etosha, 0000, Kunene
  • Vanaf R590 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Etosha Safari Campsite is 10 km suid van Etosha Nasionale Park se Anderssonhek geleë. Die kampeerplek is op ’n groen grasperk by die Mopanebome en bied ’n rustige basis wat ideaal is vir Etosha Nasionale Park se besoekers.

Die kampeerterrein bied 20 kampeerplekke en akkommodeer 30 gaste. Dis ideaal vir dié wat hou van die buitelewe en die kampeerplekke is in die skadu geleë. Daar is verskeie kragpunte, braaigeriewe en gemeenskaplike ablusiegeriewe met storte en toilette.

Kampeerders is welkom om die geriewe by die buurlodge, Etosha Safari-kamp te gebruik. Die lodge het ’n restaurante buite, 'n kleurvolle kroeg met tierlantyntjies wat eie is aan die platteland, asook vermaak. Daar is ’n swembad langs die ontspanningsarea.

Gaste kan in die township-styl eetareas eet, by die kaggel ontspan of in die binnehof waar The Etosha Boys pragtige plaaslike musiek maak.

Die kampeerterrein is op die C38 tussen Outjo en Okaukejo geleë en is die ideale basis vir safari-uitstappies met ervare toergidse in die Etosha Nasionale Park. Gaste kan ook ’n wildrit in hul eie voertuig geniet.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Restaurant op Perseel

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 91

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Etosha Safari-kamp, Etosha Nasionale Park, Etosha, 0000, Kunene
  • Gaste dink Etosha Safari Campsite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kunene Namibië
Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 120 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Etosha Safari-kamp, Etosha Nasionale Park, Etosha, 0000, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6978f49de742ea3e9c4da7565c55348e05d27a08b6cac1aa11f854dae42a5922449e08f61aa9276dc817ccd7ff1d4bfd1650?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Etosha Safari Camp Etosha National Park 0000 Kunene 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -19.411497747739 15.922996005943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang