Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Etosha Trading Post

Kampeer/karavaan

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Marlene K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Aangename kamp ervaring. Vriendelike Afrikaanse personeel. Privaat ablusie/kombuis is 'n bonus. Sal aanbeveel aan enige kampeerder wat Etosha besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Etosha Trading Post
Beste Marlene, Vreeslik dankie vir die mooi terugvoer en aanbeveling! Baie bly julle het die privaat geriewe en die vriendlike diens van ons personeel geniet! Ons sien uit om julle weer te verwelkom! Beste wense, Die Etosha Handelshuis span

Karin M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Wonderlike kampervaring. Die kamp-area is pragtig en netjies en elke kampplek het sy eie badkamer en buitelug kombuisie. Sal dit aanbeveel. Gerieflik naby die Etosha hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Etosha Trading Post
Hallo Karin Baie dankie vir die uitstekende terugvoer. Ons is baie bly julle het ons ligging, die privaat geriewe en netjiese kamp-area geniet. Sien uit om julle weer te sien. Groete, Die Etosha Handelshuis Span

Charmain N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jul 2022

Goed geleë, waarde vir geld. Goeie basis om na Etosha te gaan.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Taleni Africa
Etosha Trading Post
Beste Batrie Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek is bly julle het ons kampeerplek as basis geniet vir Etosha. Ons sien uit om jul weer te verwelkom. Groete, Die Etosha Handelshuis Span

Marise V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2021

Baie gerieflik met eie badkamer en kombuis. Genoeg kragpunte en beligting. Winkel daar is net baie duur, R50 vir 5 liter water. Gerieflike kampeerplek, met goeie geriewe. Oop badkamers. In die winter gaan dit glad nie werk nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Etosha Trading Post
Hallo Marise, Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly dat julle die gerieflike kampering geniet het met die geriewe en kragpunte. Ons is redelik ver vanaf Windhoek geleë en vervoerkostes is baie hoog om voorraad tot by ons winkel te kry. Daarby is ons nie 'n groot kettingwinkel wat daardie tipe afslag kan afdwing op verskaffers nie. Die winkel is daar vir gerief vir ons gaste. Groete, Die Etosha Trading Post span.

Andries P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2021

Lekker gekuier. Ablusie geriewe kay. Baie spinnekoppe in ablusie. Watergat soos geadverteer nie na wense, het meer verwag. Watergat toegegroei met gras. Sig van diere wat water drink baie swak. Winkel goedtoegerus, maar baie duur. Sal baie goed wees as daar meer skadubome is vir parkering of 'n afdak soos by ander instansies.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Taleni Africa Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 107

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 128 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C38, Andersson-ingangshek, Okaukuejo, Etosha Nasionale Park, 0000, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAE3P0L6ADQuz96DgVPn8iiAbefoGyrHp2ICT76ySp6XZ9bVZ26x?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 C38 Andersson Entrance Gate, Okaukuejo 0000 Kunene 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -19.387211416997 15.937197804451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang