Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Etosha Village Camping

Kampeer/karavaan

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
5.0
Emsie S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Jul 2022

Swak bestuur. Ons campsite se krag was af met aankoms nadat dit herstel is was die volgende oggend weer af en as jy 7:00 moet reg wees vir 'n game drive op 'n oop voertuig, is nat hare nie iets wat jy wil hê nie. Baie duur kroeg in vergelyking met die res van soortgelyke plekke in Namibia, cater definitief meer vir buitelanders. WiFi vang nie op by die campsites.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Taleni Africa
Etosha Village Camping
Beste Emsie, Dankie vir die terugvoer. Ons is jammer vir die ongerief van die kragonderbrekings - met ons afgeleë ligging is dit 'n bietjie moeiliker om 'n probleem vinnig uit te sorteer. Beste wense, Die Etosha Village span

Elize M
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Goeie diens en netjies. Goeie verwelkoming met drankies en nat waslappies, asook handdoeke vir swem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Etosha Village Camping
Hallo Elize, Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is baie bly julle het julle kuiertjie by ons geniet. Hoop om julle weer te sien wanneer julle weer Etosha toe kom! Beste wense, Die Etosha Village span

Nicolette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Baie goed geleë met goeie fasiliteite. Ons het Etosha Village Camping baie geniet. Die diens was puik en die kampplek baie gerieflik en baie netjies. Al het ons gekamp, het ons deel gevoel van die groter kamp. Die koedoes wat so rondloop in die kamp is nogal besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Etosha Village Camping
Baie dankie Nicolette vir die fantastiese terugvoer! Ons is baie bly dat julle die kamp kuiertjie geniet het met die koedoes wat so daar rondloop! Dankie vir die komplimente oor ons diens - waardeer dit! Hoop om julle gou weer te sien! Beste wense, Die Etosha Village Span

Ns B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

Gasvry, netjies, veilig en gerieflik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Etosha Village Camping
Baie dankie Nico vir die positiewe terugvoer! Ons is bly julle het van ons netjiese en gerieflike fasiliteite gehou, asook die gasvrye diens wat julle ontvang het. Ons sien uit on julle weer te verwelkom by Etosha Village! Groete, Die Etosha Village-span

Wolf B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2019

Beste kampering net buite Etosha. Dis ongewoon om komplimentêre koffie of tee te kry wat soveel kosbare tyd spaar voor jy vir die park verlaat. Kampterrein is privaat netjies en skoon. 2 storte vir elke staanplek se privaat badkamer. Beste braaigeriewe. Ontvangs pronk met 3 swembaddens en handdoeke word verskaf. 1,5 km van Andersson Hek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Taleni Africa
Etosha Village Camping
Beste Wolf, Baie Dankie vir die positiewe terugvoer! Ons is baie bly om te hoor u het die kampterrein, die privaat ablusie geriewe, braai asook die swembaddens en koffie geniet. Sien uit om u weer te verwelkom met u volgende besoek na Etosha. Beste wense, Die Etosha Village Span

Steve C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2018

Baie netjies en gerieflik. Baie netjies en gerieflik en baie veilig rondbewegende wagte.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Etosha Village Camping
Baie Dankie vir die positiewe terugvoer Steve. Bly julle het ons veilige en gerieflike kampeerplek geniet. Sien uit daarna om julle terug te verwelkom met jul volgende besoek aan Etosha. Baie groete, Die Etosha Village Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Taleni Africa Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 106

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 108 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C38 - Anderssonhek, Southern Etosha, 0000, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARHOiHWWVmnQHrftqzrUbjbJL9dQ4VA08Xy4ZPMYo0pvRUJJavM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 C38 - Andersson Gate Southern Etosha 0000 Kunene 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -19.352145722273 15.929910934441

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang