Etosha Village Camping
- Kapasiteit: 108 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: C38 - Anderssonhek, Southern Etosha, 0000, Kunene
- Vanaf R550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Etosha Village Campsite skuil in die skouspelagtige groen en goue Mopani-woude rondom Etosha Nasionale Park en maak voorsiening vir beide groepe sowel as individuele reisigers.
Daar is 4 individuele kampeerplekke wat elk toegerus is met privaat ablusiegeriewe, kragpunte, lopende water, ligte en braaigeriewe. Bykomend is daar 2 ruim groepkampplekke wat ideaal is vir groter groepe en 'n maksimum van 25 – 30 tente kan akkommodeer. Dié staanplekke is toegerus met kragpunte, lopende water, ligte, 'n braai, asook aparte dames- en mansbadkamergeriewe, elk met toilette, wasbakke en storte.
Inspirerende kookkuns kan geniet word by die Etosha Village Restaurant wat 'n entjie van die kampterrein af geleë is. Geriewe op die perseel sluit ook swembaddens en 'n kroegarea met 'n grootskerm-TV, sowel as 'n volledig toegeruste nuts- en kuriowinkel in. Begeleide uitstappies na Etosha en skemerkelkieritte kan ook by ontvangs bespreek word.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Taleni Africa Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 107
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- C38 - Anderssonhek, Southern Etosha, 0000, Kunene
- Gaste dink Etosha Village Camping het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 108 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: C38 - Anderssonhek, Southern Etosha, 0000, Kunene
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang