Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Etosha Village

 45 Beskikbaar
 45 Beskikbaar
 45 Beskikbaar
 45 Beskikbaar
 45 Beskikbaar
 45 Beskikbaar
 45 Beskikbaar
 45 Beskikbaar
 45 Beskikbaar
 45 Beskikbaar
Luukse eenheid met 2 enkelbeddens
Vanaf
Vanaf R 4 280
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die 45 individuele en luukse eenhede het elk 'n ruim slaapkamer met lugversorging en 'n moderne en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak met 'n grimeerarea. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n uitvou-slaapbank, 'n elektroniese kluis, plek vir bagasie, hangplek en 'n verversingsarea met 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Twee kinders jonger as 12 jaar kan gratis op 'n uitvou-slaapbank geakkommodeer word as hulle saam met 2 volwassenes bly. Doen asb. vooraf daaroor navraag, sodat reëlings getref kan word. Kinders se maaltydkostes geld wel. Die stoep en sitarea buite is die ideale plek om te ontspan en om die omliggende omgewing te bewonder. Twee eenhede is rolstoelvriendelik en op versoek beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Tariewe sluit ontbyt en aandete in.

Huisreëls

Maaltydtariewe vir kinders wat 'n kamer met 2 volwassenes deel, is as volg:
0 tot 4 jaar: gratis
5 tot 11 jaar: 50% van die tarief vir maaltye
12 jaar en ouer: volledige tarief vir maaltye

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 4 280
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 90 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die C28 (2 km vanaf die Okaukuejo-ingang na Etosha), Suidelike Etosha, 0000, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW0pkYtf24P5oTY7LhFNQ5codFO0c8Xf9UvwFNaIqoR1nBH47Jx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 280 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 On C28 (2km from the Okaukuejo Entrance to Etosha) Southern Etosha 0000 Kunene 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -19.351981 15.929727

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang