Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eudaimonia

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Beverley B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Die blyplek is soos sonskyn op 'n koue wintersdag. Dit is 'n baie netjiese, moderne en verfrissende kamer met 'n pragtige uitsig. Die gashere is uitstekend. Die gasvrou loer gereeld in om seker te maak alles is nog reg en vertel ook van al die aandete specials by die lokale restaurante. Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer daar bly as ons Greyton toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Eudaimonia
Baie dankie. Julle het as gaste hier gekom en as vriende vertrek. Hoop ons kan mekaar weer eendag sien as julle in ons geweste kom.

Norman T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Good value for money. Had a good rest. Exactly what we were looking for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Eudaimonia
Baie dankie vir die 5 sterre. Was lekker om julle te ontmoet.

Thys B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig stil en netjies. Baie lekker gebly. Eienaar baie vriendelik en gehelp met inligting van die area. Netjies alles wat nodig is. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Eudaimonia
Baie dankie vir julle terugvoering. Lekker gewees om julle te kon ontmoet. Julle was regtig 5-ster gaste.

Matty B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantastiese gasvrou en heer en 'n pragtige woonstel in 'n natuurskone dorpie. Mariana en haar man het ons dadelik tuis laat voel. Die woonstel was pragtig ingerig, skoon en netjies. Daar is alles en meer as wat mens verwag. Ons het die ekstra bederfies baie waardeer, dankie Mariana! Ons sal weer daar gaan bly en hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Eudaimonia
Baie dankie vir jou gloeiende terugvoering, Matty Brand. Julle is die tipe gaste wat ons met ope arms sal terugverwelkom.

Heinrich W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Uitstekend en baie geniet. Uitstekend. Vriendelik en behulpsaam. Het baie goeie diens gelewer en goed gekommunikeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Eudaimonia
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek waardeer dit baie.

Claudia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Die kuier was aangenaam. Die plekkie is smaakvol toegerus. Dit is perfek vir oorslaap. Daar is 'n koffie/tee stasie en die gasvrou het vir ons muesli en jogurt beskikbaar gemaak. Daar is geen geriewe om self kos te berei nie en die yskas is baie klein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mariana
Eudaimonia
Hello Claudia, baie dankie vir die terugvoering. Jy het my aandag daarop gevestig dat mense dalk die mikrogolf kan interpreteer as 'n kosmaak fasiliteit. Ek gaan die beskrywing op my webbladsy verander. Baie lekker om julle te kon ontmoet.

Penelope V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

It was relaxing, wonderful and in a great neighbourhood. Our stay was absolutely fabulous. All our basic needs were met, which just made our stay so easy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Eudaimonia
It was a pleasure to meet the two of you and get to know you better. Thank you for your valuable feedback.

Estelle L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Ek het vir my en my dogter wat 40 geword het, bespreek in Eudaimonia om haar bekend te stel aan die mooie Greyton. Marianne het vooraf moeite gedoen met restaurantinligting en verkeersinligting om ons naweek suksesvol te maak. By aankoms is ons hartlik ontvang deur Marianne. Ons eenheid was gevul met heerlike vars vrugte, jogurt en melk in die yskas en 'n verskeidenheid tee en koffie om van te kies, en boonop 'n geskenkie vir my dogter se verjaardag, gemaak deur die beste chocolatier van hierdie omgewing. Daar is soveel om te beleef in Greyton en Genandendal. Die Saterdag Markie is 'n belewenis en die vriendelikheid van die uitstallers en mense in die dorp en omgewing is uitstaande. 'n Groot belewenis op 'n reënerige naweek was die Post Office Lodge Hotel waar ons voor 'n gesellige kaggelvuur kon sit en 'n drankie in hierdie geskiedkundige plek geniet. Hoogtepunte is die winkeltjies waardeur mens kan loop en kyk en nie gedruk voel om te koop nie. Die koop kom sommer vanself. En dan het ek die voorreg gehad om op die oudste orrel met die oudste orrelpype in die kerkie in Genadendal te kon speel. Dank aan die "Master of Music". Dit is beslis die moeite werd om die klein plekkie te besoek, die kerk te besigtig asook die museum. Lees gerus oor die geskiedenis van Genadendal. Slotsom, Eudaimonia sal u nie teleurstel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Eudaimonia
Ek het nie woorde om vir jou genoeg dankie te sê vir hierdie gloeiende terugvoering nie. Hoop ons paaie kan weer eendag kruis.

Careen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Goeie waarde vir geld en baie behulpsame eienaars. Ons het vir 2 nagte oorgeslaap vir die Pie Run. Ons kon ons fietse in die garage stoor en Mariana was baie behulpsaam. Die sonkrag was 'n lewensredder, want die volgende dag was die dorp se krag amper die hele dag af en die Pie Run was baie koud, nat en modderig. Die warm stort was hemels en ons kon kos warm maak en water kook. Mariana het graag gehelp met swartsakke en emmers vir ons vuil klere en as die krag nie af was nie sou sy dalk nog aangebied het om dit vir ons te was, dis hoe tegemoetkomend hulle was. Natuurlik moet ek ook sê dat die beskuit heerlik was. Baie dankie! Ons het geen rede gehad om te kla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Eudaimonia
Dis wonderlike om sulke positiewe terugvoering te kry na julle die naweek letterlik deur die modder gesleep is. Julle is voorwaar baie brawe jong mense wat die storms en die dorp se kragonderbreking kon hanteer sonder om 'n enkele keer te kla. Ons wens julle sommer nog baie fietswedrenne met net goeie weer en baie sonskyn toe.

Catherine J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

More than what I expected, just fabulous. Place is very central, you can walk to the shops and restaurants. We felt very safe in the day and at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Eudaimonia
Thank you for your glowing feedback. It is always gratifying to know that one's guests enjoy staying here and feel safe. Would love to welcome you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 93, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68tefuT4yBVb0KLMtwr2J81HkYnJKeBrdEEavprFQiQbIuNlPJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 93 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.044581303404 19.616027834515

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang