Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eudaimonia

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 93, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eudaimonia is in 'n rustige woonbuurt in Greyton, 'n bekoorlike dorpie in die Overberg-streek van die Wes-Kaap. Die prentjiemooi dorpie word gekenmerk deur sy pragtige tuine, grasdak-kothuise en gerestoureerde historiese geboue.

Verblyf is beskikbaar in 'n gastekamer in die solder van die eienaar se huis. Dit is toegerus met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe (filterkoffie, kitskoffie, tee, suiker en melk), elektriese kombers, gehalte-linne en toegang tot WiFi in. Handdoeke en toiletgeriewe is ook ingesluit.

Die daktuin het 'n pragtig uitsig op die berge en is uitsluitlik vir gaste se gebruik.

Die eenheid het 'n privaat ingang en word bereik d.m.v. houttrappe. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Die eiendom word deur sonkrag aangedryf, en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Greyton Natuurreservaat, Boesmanskloof-voetslaanroete, Glen Oaks 4x4-roete, Greyton Markie en 'n verskeidenheid van restaurante in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Beverley B
Saam met lewensmaat
5.0
Die blyplek is soos sonskyn op 'n koue wintersdag. Dit is 'n baie netjiese, moderne en verfrissende kamer met 'n pragtige uitsig. Die gashere is uitst...
Sien meer
Mei 2024
Norman T
Saam met lewensmaat
5.0
Good value for money. Had a good rest. Exactly what we were looking for.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Thys B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig stil en netjies. Baie lekker gebly. Eienaar baie vriendelik en gehelp met inligting van die area. Netjies alles wat nodig is. Sal beslis aanbev...
Sien meer
Apr 2024
Matty B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese gasvrou en heer en 'n pragtige woonstel in 'n natuurskone dorpie. Mariana en haar man het ons dadelik tuis laat voel. Die woonstel was pra...
Sien meer
Feb 2024
Penelope V
Saam met lewensmaat
5.0
It was relaxing, wonderful and in a great neighbourhood. Our stay was absolutely fabulous. All our basic needs were met, which just mad...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoofweg 93, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eudaimonia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 93, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68tefuT4yBVb0KLMtwr2J81HkYnJKeBrdEEavprFQiQbIuNlPJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 93 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.044581303404 19.616027834515

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang