Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Euforia Guesthouse

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
4.6
Annezelle H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Beveel verseker aan. Gerieflik en rustige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Goeie keuse, waarde vir geld. Lekker gebly. Goeie oornag stop. Ontbyt was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan G
1 nag
5.0
Jan 2024

Lekker. Baie netjies en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lekhatho L
Kort verblyf
4.6
Aug 2024

The staff is very helpful and nice. Above average. The staff is incredible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Blok F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Handig vir enige besoeker. Die afsaal was 'n verfrissende uitrus, in 'n skoon en rustige kamer met alles wat jy nodig het binne bereik. Diens was flink en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frans S
1 nag Saam met vriende
3.6
Apr 2024

Goed. Die gebou benodig onderhoud.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Nicole
Euforia Guesthouse
Goeie dag Frans Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg. Kan jy asb. moontlik vir ons 'n e-pos stuur oor bietjie meer inligting oor jou misnoë oor die onderhoud van ons gebou, ons wil dit graag reg stel. Baie dankie. Euforia span

Santa K
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Gemaklik, netjies, gerieflik. Het gemaklik gebly, baie netjies en skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jattie B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Very pleased. Satisfied, everything was 100%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiekus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2023

No problems will use again. Happy with stay. The room was clean and the owner was friendly and helpful with our request. Only stayed the one night but no complaints, everything was in order.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Sep 2023

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R830
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiersstraat 24, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe20988eb66613d4be67073deba4929aff15bc3252c78b2de2d41e07748cf61b4639763da2449a8ba41c9d174d22b928bb67e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 24 De Villiers Street Clubville 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.76999 29.45382

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang