Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Euphoria Self-catering Accommodation

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Carla L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Luuks, gerieflik, naby gholfbaan, in die natuur, bosveld. Die plek by Euphoria is 'n lushof. Dit was 'n wonderlike wegbreek vir ons gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry A
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

It was great. Awesome view, spacious rooms, and enough bathrooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fikile M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Most epic weekend. Beautiful, big house with view to die for. It's worth every penny and would definitely be going back sometime in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Geld moeite werd! Die akkommodasie was groot genoeg vir 10 mense en baie mooi, presies soos wat geadverteer was. Slaapkamers en badkamers baie netjies en groot. Ons het baie lekker buite op die stoep en rondom swembad area gekuier. Die aanwysings na die huis vanaf JHB/PTA was baie maklik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2024

Lekker. Great plek! Lekker stoep! Dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Arne V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2024

Puik. Great house for a big group of golfers. Everything was as advertised. Very spacious, will definitely book again for the next golf trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karen V
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jun 2023

Die ligging is uitstekened, maar die meubels en geriewe soos borde, koppies, potte ens. is nie meer in 'n goeie toestand nie. Dit het beslis aandag nodig. Van die meubels lyk ook gehawend, effens geskeur ens.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Leandri
Euphoria Self-catering Accommodation
Baie dankie vir julle aanbeveling dat die breekgoed vervang moet word. Dit is nou alles vervang.

Daleen A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2022

Die huis leen hom tot heerlike kuiers. Was netjies en skoon. Ruth, die skoonmaker, was dierbaar. Net jammer stoepmeubels is nie baie gemaklik nie! Kon dus nie stoep optimaal gebruik nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leandri
Euphoria Self-catering Accommodation
Ons het gehoor wat almal se behoefte is op die stoep, en gehoor daaraan gegee. Gaan loer gerus na die nuutste foto wat gelaai is😉

George S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2022

Baie rustig en ligging besonders gewees. Alles was heerlik gewees, sal weer terugkeer in die toekoms. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2022

Pragtige estate, met mooi natuurskoon. Uitsig is pragtig en huis baie lekker. Stoepmeubels nie op standaard nie, en sal ook deck chairs om die swembad wil gebruik. Sal weer daar tuisgaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Leandri
Euphoria Self-catering Accommodation
Goeiedag Mariette. Julle het die opgradering van die stoep net gemis. Gaan kyk gerus na die nuutste foto wat van die stoep gelaai is. Bly as julle dit geniet het!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Leandri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R6 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Euphoria Gholflandgoed & Hydro, Standplaas 162, Mookgophong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA935210169998ee6ec0ed0873f2ebe19083e34519bec44beca114c8a78af13215ccae60c7ab3e4f234d6a5473aae83dcadfd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 10) 31 5 1 5 Euphoria Golf Estate & Hydro Stand 162 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.545361638487 28.646118342876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang