Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eureka

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Leon D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Throroughly unique and amazing! Michelle welcomed us to her home with such warmth. We thoroughly enjoyed our stay at Eureka. It's a treasure trove full of memories and unique collectables. Definitely recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul E
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Quite, peacefull farm setting. Eccentric and wonderful. Our host was super and the "Bohemian" setting on the farm was exciting to stay at. The cottage is fully equipped and very clean. Loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Eureka
Hi Paul, Thank you so much for your delightful feedback. I am so glad you enjoyed your stay. It was a pleasure to host you all. I hope you had a scenic and memorable road trip. Thank you for gracing my home.

Annelie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2021

Kos vir die siel. Michelle is 'n uitstekende gasvrou en baie behulpsaam. Die huis is 'n skatkis van al haar reiservaringe en dit was voorwaar 'n voorreg om haar persoonlike ruimte te kon geniet. 'n Mens het werklik deel van die natuur gevoel en alhoewel dit nie te ver van 'n pad geleë is nie, was die verkeer geensins steurend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Michelle
Eureka
Hi Annelie, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is mal oor die manier hoe U my huis beskryf het- skatkis! Ek is bly julle het die natuur en verblyf geniet. Dit was my voorreg om julle in my huis te kon gehad het. Beste groete, Michelle

Lauren S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2021

Peaceful, scenic, private. Special home filled with much love and care. Views of the calm dam and the rushing river! Space to reconnect, chill and appreciate one’s surroundings. Owner was amazing and made us feel right at home!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Michelle
Eureka
Such easy going, open-minded guests, special guests. Thank you for gracing my home with such good energy! Best wishes and blessings to you all.

Lynne M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2021

Pragtige ligging met wonderlike uitsigte en totaal privaat. Huis is slegs geskik vir 'n gesin, te wete, egpaar met kinders. Die boonste verdieping het geen plafonne nie en is daarom oop bo en geen privaatheid in kamers of badkamers nie. Ons het vriende saam gehad wat werklik die privaatheid ontneem het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Michelle
Eureka
Thank you for your positive description and your constructive feedback. I have been trying to source old fashioned pressed ceilings for a while now. Difficult to come by. I am hoping to see some this week. Sincerest apologies for any inconvenience caused during your stay.

Naretha P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Des 2021

Interessante, eksentrieke en rustieke huis, maar dam onbeskikbaar. Michelle het haar hart en haar lewe in die huis gestort, wat mens kan waardeer. Michelle was baie gaaf en behulpsaam. As jy hou van die ongewone, die meer rustieke, baie aardse en heel eksentrieke ervaring en tipe verblyf, dan kan jy dit oorweeg. Mooi uitsig met die rivier voor die huis en die dam langsaan, maar nie noodwendig 'n gemaklike huis nie. Kort verblyf is aanvaarbaar, maar meer as 2 dae kan vervelig raak met min om te doen, die groot dam is nie vir gebruik of beskikbaar nie, rivier was te rof om in te swem of speel. Die kinders het die tafeltennis en snoeker baie geniet. Ons het gevoel die sitkamermeubels moet vervang word / oorgetrek word, en beter beddegoed moet verskaf word om die nodige gerieflikeheidselemente te verskaf, veral vir die prys. En iets wat die kamers laat lekker ruik. Blinders vir die hoofkamer en badkamer sou ook help met meer privaatheid, asook dalk 'n deur vir die kamer oorweeg.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag
3.2
Jun 2019

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colensoe-weg, Newhouse Dam, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1s57FhHI8z9SSHT7dEQoWcRqLDLsNhFv0IFrHlYiiRNajIrYWd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Colensoe Road Newhouse Dam 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.804661111111 29.543886111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang