Evergreen Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Riel & Christina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 68
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Pierre S - Mei 2024
Algehele gradering
Perfect stay - I will definitely use Evergreen Lodge again, thank you.
Ebeth D - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly - sal beslis weer by Evergreen Lodge bly!
Chantelle K - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekende diens en ligging, naby dameskoshuise.
Alison V - Mrt 2024
Algehele gradering
Exactly what we needed.
Zelda W - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker kuier in Stellies.
Paul V - Feb 2024
Algehele gradering
Beautiful.
Michelle H - Jan 2024
Algehele gradering
Nice stay, friendly staff, great location.
Ana V - Mrt 2024
Algehele gradering
Piekfy.
Tania S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Christen C - Jul 2023
Algehele gradering
Lovely weekend in Stellies!
Michele M - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik, rustig, veilig, aanganaam, comfy.
Heleen V - Nov 2023
Algehele gradering
Goeie ondervinding.
Marlize S - Feb 2022
Algehele gradering
Ongelooflike, heerlike verblyf in die mooiste dorp.
Bernadette K - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies en die personeel is vriendelik.
Derrick S - Jan 2022
Algehele gradering
Everything about the place was top-notch. The rooms were big, clean and comfortable. Breakfast was very good. The hosts were very helpful and it's in a great location close to food and drink.
Deon F - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelik, luuks, goeie ligging, heerlike ontbyt.
Joan A - Des 2022
Algehele gradering
Gemaklik en baie goed geleë.
Christelle B - Mrt 2022
Algehele gradering
Sentrale, veilige basis in Stellenbosch.
Lees meerMiralese W - Sep 2022
Algehele gradering
Very comfortable, safe and centrally located.
Corne E - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Valencia W - Sep 2021
Algehele gradering
We had a phenomenal time in Stellenbosch.
Heila S - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlike rustige naweek in
Abri N - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige gastehuis in 'n Kaap-Hollandse styl.
Lydia P - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike verblyf op die perfekte plek.
Heidi V - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike kuier, ontspanne en 'n mooi omgewing.
Evergreen Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Dit is inderdaad so dat Evergreen 'n baie rustige omgewing en atmosfeer het, met die voordeel dat ons slegs 4 minute se stap vanaf die middedorp met sy restaurante, museums en kunsgallerye is. Ons is ook op die drumpel van die Universiteit, met die Konservatorium slegs 3 minute weg, STIAS 5 minute se stap en die pragtige Botaniese Tuin sommer net 100m van ons voordeur af.
Ons sien daarna uit om u terug te verwelkom by Evergreen.
Louise D - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik
Nico K - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike verblyf en gasvryheid.
Rob M - Feb 2021
Algehele gradering
Good atmosphere, great location.
Evergreen Lodge se terugvoer
Thank you very much for your positive feedback.
We do ask that guests give us an idea of when they will be having breakfast. The purpose is to ensure that we bring in staff earlier if an early breakfast is required. Currently, due to Covid, we also want to ensure that the breakfast room does not become too crowded. Knowing when guests want to eat, assists in ensuring the smooth flow of service.
We look forward to welcoming you back at Evergreen.
Jp V - Apr 2021
Algehele gradering
Tastefully appointed and excellently located in Stellenbosch.
Lees meerAmanda K - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker sentraal, en netjies!
Melissa D - Des 2020
Algehele gradering
Baie mooi en rustige area.
Zelda B - Okt 2020
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!!
Martin S - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflike ligging en vriendelike diens.
Evergreen Lodge se terugvoer
Dit was 'n voorreg om u by Evergreen te kon huisves en ons sien uit na u volgende besoek.
Sybrand B - Des 2019
Algehele gradering
Die personeel was baie hartlik, ons verblyf was baie aagenaam.
Evergreen Lodge se terugvoer
Beste Mev. Sybrand,
Baie dankie vir u vriendelike woorde - ons is almal bly dat u en u seun u besoek so baie geniet het. Ons probeer hard om ons gaste tuis te laat voel en goed versorg te word. Dit is baie bevredigend om te weet hoeveel ons gaste hulself geniet.
Ons hoop om u binnekort terug te verwelkom.
Groete,
Clayton Robyn
Revenue & Reservations Manager
Marie J - Jun 2019
Algehele gradering
Enjoyable two night stay.
Marie J - Mrt 2019
Algehele gradering
I had an awesome experience.
Ingrid D - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige gastehuis, goed geleë.
Elmarie - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Bernadine B - Jul 2018
Algehele gradering
Personeel was baie behulpsaam en vriendelik.
Amor R - Aug 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en die personeel was baie behulpsaam.
Paula E - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Lorna V - Jun 2017
Algehele gradering
Gemaklik, naby en netjies.
Evergreen Lodge se terugvoer
Ons is baie bly dat u die verblyf geniet het, en ons sien daarna uit om u terug te verwelkom by Evergreen.
Anica K - Nov 2016
Algehele gradering
Rustig en 'n mens het welkom gevoel met onafhanklikheid.
Jacques D - Okt 2016
Algehele gradering
Vriendelike personeel en veilige perseel naby alles.
Dionne B - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie gemaklike blyplek, met vriendelike personeel.
Sandra K - Mrt 2015
Algehele gradering
Puik.
Wilna L - Des 2014
Algehele gradering
Sal definitief weer daar kom bly.
Mariette M - Okt 2014
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik & voel baie welkom
Pêrel K - Mrt 2014
Algehele gradering
Twee nagte geslaap en ontbyt geniet tydens Woordfees.
Suritha D - Jun 2014
Algehele gradering
Stylvolle gemak en puik diens met 'n eersteklas ontbyt.
Irma M - Jun 2014
Algehele gradering
Goed!
Caroline M - Sep 2013
Algehele gradering
Lovely Lodge, friendly staff, excellent value for money.
Catherine M - Sep 2013
Algehele gradering
I had a good stay
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Corner of Bosman & Murray Pad, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang