Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Evergreen Lodge

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 20 November 2024. Bespreekbaar tot 27 Sep 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Corner of Bosman & Murray Pad, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 799 R1 259 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Evergreen Lodge is in die skadu van eeueoue Eikebome gebou en word omring deur asemrowende uitsigte oor die berge en wingerde. Die gastehuis is in die hartjie van historiese Stellenbosch geleë, is 'n maklike 4 minute stappie vanaf die middedorp en slegs 2 minute vanaf die universiteit, botaniese tuine en die konservatorium.

Die gastehuis bied 3 knus kamers. Elke kamer beskik oor 'n privaat ingang, en suite-badkamer, TV en 'n yskassie. Die kamers is ingerig om 'n gemaklike rusplek te bied vir moeë reisigers en besige sakemanne. Die gastehuis is so ingerig om die styl en prag van hierdie Victoriaanse villa te behou.

Nadat jy aan ons stywe ontbyt gesmul het, kan jy langs die swembad ontspan of 'n opwindende dag van verkenning in Stellenbosch se eikeboom-strate deurbring. Gaste kan ook gemoedsrus geniet, want ons voorsien veilige parkering vir voertuie.

Stellenbosch het talle pragtige voorbeelde van Kaap-Hollandse en koloniale argitektuur, kunsgalerye, antiekwinkels en museums. Die dorpie word omring deur talle pragtige wynplase en dis die ideale basis vanwaar jy die hele gebied kan ontdek. Kaapstad, Tafelberg, Robbeneiland, Paarl, Franschhoek, die asemrowende strande van Strand, Gordonsbaai, die Walvisroete en 10 top-gholfbane, is almal tussen 15 en 50 minute se ry van Evergreen Lodge af.

Neem asb. kennis dat rook in die kamers verbode is en dat geen troeteldiere toegelaat word nie.

Jou gashere, Riel en Christina sien uit om jou by Evergreen Lodge te verwelkom.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Pierre S
5.0
Perfect stay - I will definitely use Evergreen Lodge again, thank you. Perfect stay - very reasonable!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Ebeth D
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly - sal beslis weer by Evergreen Lodge bly! Ek en my twee tienersdogters het hier gebly. Ons het baie lekker gebly. Baie goeie en vrie...
Sien meer
Mei 2024
Chantelle K
5.0
Uitstekende diens en ligging, naby dameskoshuise. Ons was baie tevrede met die diens, die kamer en die ontbyt was uit die boonste rakke! Ons sal die v...
Sien meer
Apr 2024
Alison V
Saam met lewensmaat
5.0
Exactly what we needed. Was perfect for what we needed. Super position. Super friendly. Loved the fact that I saw tree tops outside all...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Tania S
5.0
Baie gerieflik. Daar is alles wat mens nodig het en baie lekker ontbyt wat ingesluit is. Hulle het sonpanele, so mens weet nie eers van beurtkrag nie.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Riel & Christina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 68

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Corner of Bosman & Murray Pad, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Evergreen Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 799
R1 799 R1 259
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 799
R1 799 R1 259
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Corner of Bosman & Murray Pad, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA060eb3a2afce23e2a50808d0e8c94c5ca22387621ce2a2c05b702ed5992ad0270736b7dedb83c766fa86a93089ef4ba58104?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 799 nouVanaf R1 259 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 Corner of Bosman & Murray Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.935989984865 18.867717683316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang