Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Evergreen Manor and Spa

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Stephanus H
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Vriendelik en rustig. Ek het baie lekker gebly. Die ontbyt was smaaklik. Al die personeel is vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

A beautiful old Victorian in the heart of Stellenbosch. We treated ourselves to a stay at Evergreen for our 30th wedding anniversary. The staff went out of their way to make it extra special for us. Quite wonderful in every respect, thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dialouise T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Lekker ontspan. Heerlik gebly! Baie sentraal en baie vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

We simply stayed over for one night. The room was neat, clean and comfortable and ready at check in time. The reception was friendly and informative. We did not eat breakfast as we had other plans.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dialouise T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Pragtige, boomryk en uitstekende ligging! Die B&B is in 'n pragtige boomryke area van Stellenbosch. Dit is by Stellenbosch-koshuise en by Coetzenburg Stadion en swembad. Die geriewe was baie skoon en die mense was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia G
Kort verblyf
3.8
Mrt 2021

My eerste aand was nie van die beste nie. Die kamer waarin hulle my gesit het was nie van goeie gehalte nie. Eerstens verwag Evergreen 100% betaling wanneer jy opdaag - wat nie gewoonlik die geval is nie. Toe en daaroor navraag doen was ek uitgenooi om 'n review te skryf as ek nie gelukkig is met die verblyf nie, en is verseker dat die staff baie goed na die gaste omsien. Ek het geen probleem met die staff gehad nie. Die stort was verstop en ek moes vinnig uitklim want die water was besig om oor die rantjie te loop in die badkamer in. Daar was nêrens 'n hak of 'n plek vir my shampoo of waslap nie, so ek moes alles in my hande vashou. Daar was nie 'n haardroër of tissues of handeroom in die kamer nie. Die veiligheidsslot van die deur was weg so ek kon net die deur met n sleutel sluit wat my onveilig laat voel het. Die sement tussen die teëls in die badkamer het begin verbruin en die kas se laai was stukkend. Daar was geen spieël naby die plug om my hare te blaas toe hulle die haardroër bring nie en ek moes toe vra vir 'n elektriese kabelverlenging sodat ek op my bed kan sit om in die kas se spieël te kan kyk om my hare te blaas. Die volgende dag het hulle my egter geskuif na 'n baie beter kamer waar ek baie lekker gebly het. Die staff was uitstekend en was baie behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Bea V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2020

Gerieflik. Gerieflike netjiese eenhede stap afstand van die dorp, Eersterivier wandelpad, en die botaniese tuine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Riel & Christina
Evergreen Manor and Spa
Goeie more Mrs. Van Der Watt. Ons vertrou dit gaan goed met julle. Baie dankie vir julle positiewe terugvoering en dat julle ons gastehuise gekies het vir julle onlangse kuier in Stellenbosch. Ons is baie bly om te hoor dat u julle verblyf geniet het, en ons sien uit daarom om julle weer terug te verwelkom in die nabye toekoms. Vriendelike groete, Clayton Robyn Revenue & Reservations Manager

Avril C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2020

Ons is uiters vriendelik ontvang deur Sarita en Gideon. Baie netjiese linne en kamer! Evergreen is n pragtige Gastehuis met uiters professionele personeel en kraak netjiese kamers. Binne stap afstand van Restaurante en die kampus. Die ontbyt was keurig en smaaklik, maar n interessanter spyskaart sou dit nog meer spesiaal gemaak het. Sien jul volgende keer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Riel & Christina
Evergreen Manor and Spa
Beste Avril Ons vertrou dit gaan goed met julle. Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, ek gaan beslis mee deel met my kollega Sarita. Ons het nie 'n Gideon wat by ons werk nie, maar nogmaals baie dankie vir die kompliment. Ons is so bly om te hoor dat u die verblyf geniet het. Ek hoop u volgende verblyf en net om die draai. Vriendelike groete, Clayton Robyn Revenue & Reservations Manager

Gideon V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2020

Skoon, Netjies, Veilig, Stil, Waarde vir Geld.. Alles soos dit moet! Baie oulike tradisionele Stellebosch akkomodasie met baie spesiale "flair"

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Riel & Christina
Evergreen Manor and Spa
Beste Gideon, Ons vertrou dit gaan goed met julle. Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is so bly om te hoor dat u die verblyf geniet het. Ek stem, ons het 'n baie spesiale styl van akkomodasie en dit is altyd goed om te hoor ons gaste waardeer die oulike Victoriaanse argitektuur. Ek hoop u volgende verblyf en net om die draai. Vriendelike groete, Clayton Robyn Revenue & Reservations Manager

Susan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Veilige verblyf in mooi sentrale omgewing tydens Woordfees. Pragtige ou gastehuis. In mooi, rustige omgewing binne stapapstand van meeste feesbestemmings en eetplekke. Goeie diens en vriendelike personeel. Heerlike ontbyte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Riel & Christina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 68

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R2 099
R2 099 R1 679
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 099
R2 099 R1 679
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Murry-en Bosmanstraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40ba75991b1626034408c7796956980023f15d3bfced13fcc376bf9cd10c22b32fc6d047dcde14d3f8143d4221ce1ae542cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 099 nouVanaf R1 679 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Corner of Murray Street and Bosman Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.936026 18.867703

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang