Evergreen on Williamson
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Williamsonstraat 43, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Evergreen on Williamson is op die gasheer se perseel in 'n stil straat in die pragtige kusdorpie Scottburgh geleë. Of 'n mens vir besigheid of ontspanning reis, hierdie privaat kamer bied gerieflike verblyf.
Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is ook 'n TV met Netflix en die volle DStv-pakket. Die kamer se groot glasruitdeur lei na 'n groot, privaat dek met 'n pizza-oond, vuurput, rooster en 'n sitarea met 'n asemrowende see-uitsig.
Die kamer word daagliks skoongemaak en ontbyt en 'n wasgoeddiens is op versoek beskikbaar en kan op die perseel betaal word. Gaste is welkom om die tuin en dek te gebruik. Veilige parkeerplek is op die perseel in 'n toesluitmotorhuis beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Williamsonstraat 43, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Evergreen on Williamson het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Scottburgh Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Williamsonstraat 43, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang