Eversview Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gillian-straat 22, Brick A Clay Blv, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R1 769 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Eversview Guest House is in Brick A Clay Blv in die Tygerberg-area geleë en dit bied rustige verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers.
Gaste kan kies tussen 6 kamers, "Executive"- en Standaard Kamers. Elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Rook is verbode in die kamers en elkeen het 'n TV met DStv, WiFi, 'n lessenaar, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak en 'n wasgoeddiens is beskikbaar.
Gaste kan in die gemeenskaplike sitkamerarea ontspan na 'n lang dag. Daar is 'n eerlikheidskroeg en 'n balkon wat uitkyk op die Hottentots-Holland-berge en pragtige tuine. Gaste kan in die somer in die swembad afkoel en met 'n glasie wyn voor die kaggel ontspan in die winter.
Eversview Guest House is net 3 km vanaf Tygervallei Winkelsentrum en dit is sentraal geleë met maklike toegang tot Kaapstad, Paarl, Stellenbosch en ander besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
JOANIE Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Gillian-straat 22, Brick A Clay Blv, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Eversview Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gillian-straat 22, Brick A Clay Blv, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering: