Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Evertsdal Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gillianstraat 1, Eversdal, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 390 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Evertsdal Gastehuis is 21 jaar gelede in die stil en sentrale woonbuurt Eversdal, Durbanville, gestig. Verblyf beslaan meer as 1 hektaar grond met 6 huise wat 'n totaal van 32 slaapkamers maak. Die huise kyk uit oor die welige groen aangelegde tuine.

Die 32 pragtig versierde slaapkamers het almal en suite-badkamers en uitsigte oor die tuine of toegang tot een van die swembaddens. Elke kamer het 'n kroegie wat ten volle toegerus is, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Alle kamers het ook DStv en WiFi.

Gaste het ook toegang tot braaigeriewe, konferensiekamers, swembaddens en trougeriewe. Evertsdal het ook in-huis spyseniering vir funksies.

Geleë naby die sakekern van die Noordelike Voorstede, die lughawe en omring deur SA se mees prestige Wynplase waar jy van SA se wonderlikste wyne kan proe. Die naglewe en lewendige vermaak met The Barnyard Theatre en Die Boer reg op ons drumpel. Naby Tygervallei Winkelsentrum en die Bellville Velodrome.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Evertsdal Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Gillianstraat 1, Eversdal, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Evertsdal Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 390
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gillianstraat 1, Eversdal, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7af8a6cc0f2eab5c870064b03efffbc3a96436f931d66726f85148d7c487cfc78bc1ebac6e5b0c3bd5a011551f943220f3da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 390 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 1 Gillian Street Eversdal 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.864051225721 18.647767055225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang