Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Everything is Love

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 24 de Vierde Liefde, De Liefde pad, Wolseley, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Everything is Love is 'n pragtige selfsorg wat in die De Vierde Liefde Privaat Natuurreservaat geleë is en word omring deur pragtige natuur en skilderagtige Cederberg-uitsigte. Hierdie rustige paradys is 19,4 km vanaf Ceres geleë en beskik oor 'n voëllewe van meer as 100 verskillende soorte voëls wat vanuit die huis besigtig kan word.

Dié stylvolle huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en is gevul met natuurlike lig wat deur die vensters sypel, terwyl die tweede kamer 'n dubbelbed het. Albei slaapkamers het 'n spieëltafel. Daar is 2 badkamers wat elk met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is in die kombuis beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n klavier en 'n kaggel.

Buite is daar 'n lieflike houtdek met 'n sprankelende swembad en 'n dagbed waar gaste kan ontspan en die laatmiddag sonsondergange kan sien. Toegang tot gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Melinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 24 de Vierde Liefde, De Liefde pad, Wolseley, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Everything is Love het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 24 de Vierde Liefde, De Liefde pad, Wolseley, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00655b7c548eb6b45a64bd36ad3b4ccb83d9d8c41bbebd962d82d59d71e3e20504f094a9b8bc41bbd69c8ec6ace93d2b8192?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 24 de Vierde Liefde De Liefde pad 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -33.487294457231 19.2458152771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang