Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eve's Delight

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Eveleen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 56

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 15 resensies vir Eve's Delight
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Cora M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora M

Dit was heerlik!

Pragtige, luukse plek met alles wat jy nodig het! Kan dit regtig aanbeveel.

Zelmarie S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelmarie S

It was lovely. Worth every penny.

It was fantastic. Beautiful house with stunning views. Peaceful and quiet.

Jennifer W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer W

Ons het bitter lekker gebly, die diens was puik en ons het ons gate uit geniet.

Ons het baie lekker gebly. Die akkommodasie was puik!

Nicole R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole R

Our stay was delightful.

Eve's Delight is a beautiful place. We had a lovely time in Clarens. It was close to the town, and getting in and out was easy. Any issues experienced were resolved promptly. The owners were responsive. The place was clean and well furnished.

Elizabeth V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V

Pragtige en gemaklike verblyf.

Ons het heerlik gebly in Eve's Delight. Dit is veilig, super-skoon en netjies. Die linne en eetgerei is van uitstekende gehalte. Ons kon nie vir beter gevra het nie. Die eenheid is pragtig ingerig en 'n mens voel glad nie asof daar iets is wat beter kon wees of wat jy mis nie.

Eve's Delight se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Dit is te danke aan al ons gaste se terugvoer dat ons, ons gastehuise tip top kan hou!

Eve's Delight
Sollie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sollie S

Ongelooflike blyplek wat sonder twyfel aanbeveel kan word.

Die verblyf was perfek. Alles wat nodig is en soos geadverteer op die webtuiste.

Lebo L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebo L

Value for money. Great host. Efficient communication.

This was more than I envisaged. Peaceful, great views, golf estate living. Beautiful home.

Lynette C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette C

Wonderlike naweek in 'n huis wat goed toegerus is vir Clarens se koue winters.

Ons het ons naweek baie geniet, die huis is goed toegerus en het in al ons behoeftes voorsien. Ons was bederf met die rustigheid van n huis op die golfbaan net 'n paar minute weg van als wat die pragtige, maar besige Clarens mens bied. Die huis was netjies, skoon, ruim en ons het baie veilig gevoel. Ek dink die enigste ding wat ons dalk sou wou byvoeg by die huis is 'n binnenshuise braai-area, maar ek is seker dat die ruim stoep met braaigeriewe wonderlik is in die somer. Baie dankie Eve's Delight!

Johan L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Lieflike plek wat enige familie sal geniet!

Die huis is baie netjies, goed in stand gehou en het alles wat nodig is om lekker vakansie te hou.

Janette M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette M

Perfect accommodation in a perfect location.

Staying at Eve's Delight was in fact a delight. The house, beautifully decorated yet homely, was well equipped. We loved the situation to the golf course. A perfect place for a holiday.

Mirna C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirna C

Baie lekker, en mooi. Baie mooi geleë, en bied 'n uitsig op berge.

Voel soos 'n sprokiesplek!

Andries D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D

Dit was 'n wonderlike lang naweek in die pragtige huisie geleë op 'n ideale erfstuk met wonderlike uitsigte.

Die eenheid is pragtig en baie gerieflik ingerig. Wat 'n besonderse huisie geleë met 'n besonderse uitsig.

William B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William B

Peaceful, safe and convenient.

Well situated accommodation with luxurious facilities, a real away from home.

Ina V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V

Heerlike uitspan naweek!

Lieflike verblyf. Asemrowende uitsig. Stil omgewing. Die eienaar is baie hulpvaardig. Ons het dit baie geniet en kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel. Sal weer besoek.

Christiaan G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan G

Rustigheid met uitsig!

Wonderlike huis wat oor die berge en gholfbaan uitkyk. Goed ingerig, en baie gemaklik!

Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Serole-weg 84, Clarens Golf & Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA132c3701cb7a6e21585f0c6469b08978a60e6d301eedbc57d4ad73a2533a8bc227dffa712291c4068c649f89dbcd136a9e3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 15 5 1 5 84 Serole Road Clarens Golf & Trout Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.503918385423 28.423151779826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang