Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eve's Delight

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Cora M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Dit was heerlik! Pragtige, luukse plek met alles wat jy nodig het! Kan dit regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelmarie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

It was lovely. Worth every penny. It was fantastic. Beautiful house with stunning views. Peaceful and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Ons het bitter lekker gebly, die diens was puik en ons het ons gate uit geniet. Ons het baie lekker gebly. Die akkommodasie was puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Our stay was delightful. Eve's Delight is a beautiful place. We had a lovely time in Clarens. It was close to the town, and getting in and out was easy. Any issues experienced were resolved promptly. The owners were responsive. The place was clean and well furnished.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Pragtige en gemaklike verblyf. Ons het heerlik gebly in Eve's Delight. Dit is veilig, super-skoon en netjies. Die linne en eetgerei is van uitstekende gehalte. Ons kon nie vir beter gevra het nie. Die eenheid is pragtig ingerig en 'n mens voel glad nie asof daar iets is wat beter kon wees of wat jy mis nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eveleen
Eve's Delight
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Dit is te danke aan al ons gaste se terugvoer dat ons, ons gastehuise tip top kan hou!

Sollie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ongelooflike blyplek wat sonder twyfel aanbeveel kan word. Die verblyf was perfek. Alles wat nodig is en soos geadverteer op die webtuiste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lebo L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Value for money. Great host. Efficient communication. This was more than I envisaged. Peaceful, great views, golf estate living. Beautiful home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Wonderlike naweek in 'n huis wat goed toegerus is vir Clarens se koue winters. Ons het ons naweek baie geniet, die huis is goed toegerus en het in al ons behoeftes voorsien. Ons was bederf met die rustigheid van n huis op die golfbaan net 'n paar minute weg van als wat die pragtige, maar besige Clarens mens bied. Die huis was netjies, skoon, ruim en ons het baie veilig gevoel. Ek dink die enigste ding wat ons dalk sou wou byvoeg by die huis is 'n binnenshuise braai-area, maar ek is seker dat die ruim stoep met braaigeriewe wonderlik is in die somer. Baie dankie Eve's Delight!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Lieflike plek wat enige familie sal geniet! Die huis is baie netjies, goed in stand gehou en het alles wat nodig is om lekker vakansie te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janette M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Perfect accommodation in a perfect location. Staying at Eve's Delight was in fact a delight. The house, beautifully decorated yet homely, was well equipped. We loved the situation to the golf course. A perfect place for a holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Eveleen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 56

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Serole-weg 84, Clarens Golf & Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA132c3701cb7a6e21585f0c6469b08978a60e6d301eedbc57d4ad73a2533a8bc227dffa712291c4068c649f89dbcd136a9e3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 15 5 1 5 84 Serole Road Clarens Golf & Trout Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.503918385423 28.423151779826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang