Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Excelsior Guest Farm and Venue

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Michelle A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Relaxing, comfortable, spacious, safe and remote. We had such a lovely weekend at Excelsior Farm. We are an extended family with 14 adults and 1 small child. We found the house to be spacious enough for all of us to sleep comfortably. It was very hot, so the aircon in the rooms was such a luxury to have. We had a fantastic Saturday at the pool which was not too deep and big enough for all of us to splash around. The kitchen was nice and big and the dishwasher was a lifesaver. The braai area and pool are lovely spaces where we all could hang out and play our games together. The lawn was large enough that we could set up net plays and kick a ball around. We bothered Lizce a few times but she was so helpful and patient with us. Excellent hospitality and memories we will never forget!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizce
Excelsior Guest Farm and Venue
Hi Michelle, I appreciate the feedback. You were the perfect group of guests. Hope to see you return in the future. Regards

Lameez F
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2022

It was very nice and homey. The place so nice and big you'll get confused about where your rooms are. It's nice and spacious. The braai area was our fav spot. We enjoyed the pool it wasn't too cold. It was very nice we are surely going back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda K
Kort verblyf
4.2
Feb 2021

Dit was absoluut hemels. Die stilte en die natuur staan bo alles uit. Wens ek kon langer bly. Baie dankie Lizce vir die lieflike ervaring.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Raylentia S
Kort verblyf
5.0
Aug 2020

Ons het ‘n wonderlike tyd gehad. Excelsior is ‘n mooi plaas en die huis is groot en ruim, wat dit ideaal maak vir ‘n groot groep. Dis die perfekte wegbreek van die stadslawaai en ook ideaal vir gesinne met kinders om na hartelus rond te hardloop. Dankie ook aan die gasvrou vir die goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Le-anne K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2019

It was amazing. I loved that the owners was very helpful but not on your neck all the time. It's great for a big group of people and you can make as much noise as you want.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun J
Kort verblyf
4.8
Jun 2019

Uitstekende diens, heerlike verblyf. 'n Rustige ervaring vir stadsjapies. Ons het heerlike gesels, gelag en ontspan saam met ons vriende. Lieflike atmosfeer, vars lug en mooi omgewing. Ons het baie lekker gebly en dis net 'n uur en 'n half se ry vanaf Durbanville. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizce
Excelsior Guest Farm and Venue
Thank you for the review Shaun. Trust we will see you and your friends again in the future. Regards

Taryn-lynne H
Kort verblyf
5.0
Apr 2018

Tranquillity. If you want a to getaway from the noise and hustle and bustle of city life then Excelsior Farm should be your choice. Fresh air, peace and quiet and beautiful scenery. An amazing place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizce
Excelsior Guest Farm and Venue
Thank you for the review Tarryn. Hope to see you back in December. Keep well

Joyce G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2018

Absoluut asemrowend. Wow, wat 'n wonderlike gasteplaas! Goed geleë vir vrede en rustigheid. Huis is goed toegerus en lugversorging is baie lekker in die skrikwekkende weer. Eienaar het regtig uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel. Sal sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Des 2018

Teleurstellend! Hulle was duidelik nie voorbereid vir ons nie. Die kombuisie was beknop, maar als wat benodig gehad het, behalwe ketel en water! Muskiet-/vlieë-sif in karavaan geheel uit! Pad na ablusiegeriewe nog onder konstruksie! Sekuriteit nie na wense nie - ons was stoksielalleen op die plaas op die eerste aand. Tweede aand beter aangesien daar paar ander gesinne in die plaashuis was! Naaste bure sal beslis nie gille of rumoer kon hoor en geen aanduiding van nood nommer beskikbaar nie! Oor geheel baie teleurstellend. Definitief nie die geld werd wat betaal nie!

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Lizce
Excelsior Guest Farm and Venue
Goeie dag Mnr Beaton, Ons is wel steeds jammer jul was teleurgesteld met die verblyf, selfs na al ons gesprekke voor jul aankoms, met fotos, lugfotos en verduideliking dat dit steeds n projek in wording is en om seker te maak jul wil voortgaan met die bespreking. Sover die kombuis aangaan. Dit is steeds kampering, so die idee is 'n kas met als wat nodig is om die lewe gemakliker te maak terwyl jy steeds in 'n karavaan te bly. Daar gaan nie lopende water aangele word nie, daar is 'n kraan net langs die karavaan. Aangaande die sekuriteit op n plaas, 99% van my kliente voel juis die feit dat hul weg van almal en als is, is die trekpleister. Dat jul voel ons nie gereed was vir jul nie, was dalk aangesien jul met aankoms gevra het om nader aan die badkamers te wees, waarna ons n ander grooter karavaan gou afgestof het en beddegoed oorgetrek het om in jul wense te voldoen, sonder additionele kostes. Tenspyte van dit als is dit steeds nie vir ons lekker om te weet dat gaste nie tevrede was nie, en sal ek graag sou wou opmaak op n manier sou jul een naweek wou oorbly in die gastehuis, met lugversorging, 'n oorgroot kombuis en genoeg kamers, badkamers en n effe meer gevestigde tuin. Let wel jul kan heel moontlik weer alleen op die plaas wees. Ek hoor graag van jul Groete

Byron B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2017

Wonderlike ligging en goeie waarde vir geld. Poterville bied 'n geleentheid om lekker van die besige stad lewe te ontsnap en dit te geniet met jou vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lizce Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R4 125
R4 125 R2 063
per nag (plek vir 15)
Vanaf R4 125
R4 125 R2 063
per nag (plek vir 15)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Excelsiorplaas, Jakkalskloofpad, 13 km vanaf Porterville, 6810, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e2a00c48e1099677338c743e4967b2ce6676e4f1dec460e9ec1e422fdf7d338932cc57bee72be51e5ead9d2b8bee4d5e534?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 125 nouVanaf R2 063 per nag (plek vir 15) 14 5 1 5 Excelsior Farm Jakkalskloof Road 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.024317016276 18.898447751999

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang