Excelsior Guest Farm and Venue
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lizce Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Michelle A - Feb 2023
Algehele gradering
Relaxing, comfortable, spacious, safe and remote.
Lees meerExcelsior Guest Farm and Venue se terugvoer
Hi Michelle, I appreciate the feedback. You were the perfect group of guests. Hope to see you return in the future. Regards
Lameez F - Okt 2022
Algehele gradering
It was very nice and homey.
Lucinda K - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was absoluut hemels. Die stilte en die natuur staan bo alles uit. Wens ek kon langer bly.
Raylentia S - Aug 2020
Algehele gradering
Ons het ‘n wonderlike tyd gehad.
Le-anne K - Des 2019
Algehele gradering
It was amazing.
Shaun J - Jun 2019
Algehele gradering
Excellent service, great accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende diens, heerlike verblyf.
'n Rustige ervaring vir stadsjapies. Ons het heerlike gesels, gelag en ontspan saam met ons vriende. Lieflike atmosfeer, vars lug en mooi omgewing. Ons het baie lekker gebly en dis net 'n uur en 'n half se ry vanaf Durbanville. Dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Excelsior Guest Farm and Venue se terugvoer
Thank you for the review Shaun.
Trust we will see you and your friends again in the future.
Regards
Taryn-lynne H - Apr 2018
Algehele gradering
Tranquillity.
Excelsior Guest Farm and Venue se terugvoer
Thank you for the review Tarryn. Hope to see you back in December. Keep well
Joyce G - Okt 2018
Algehele gradering
Absolutely awesome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut asemrowend.
Wow, wat 'n wonderlike gasteplaas! Goed geleë vir vrede en rustigheid. Huis is goed toegerus en lugversorging is baie lekker in die skrikwekkende weer. Eienaar het regtig uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel. Sal sterk aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Joe B - Des 2018
Algehele gradering
Teleurstellend!
Lees meerExcelsior Guest Farm and Venue se terugvoer
Goeie dag Mnr Beaton,
Ons is wel steeds jammer jul was teleurgesteld met die verblyf, selfs na al ons gesprekke voor jul aankoms, met fotos, lugfotos en verduideliking dat dit steeds n projek in wording is en om seker te maak jul wil voortgaan met die bespreking.
Sover die kombuis aangaan. Dit is steeds kampering, so die idee is 'n kas met als wat nodig is om die lewe gemakliker te maak terwyl jy steeds in 'n karavaan te bly. Daar gaan nie lopende water aangele word nie, daar is 'n kraan net langs die karavaan.
Aangaande die sekuriteit op n plaas, 99% van my kliente voel juis die feit dat hul weg van almal en als is, is die trekpleister.
Dat jul voel ons nie gereed was vir jul nie, was dalk aangesien jul met aankoms gevra het om nader aan die badkamers te wees, waarna ons n ander grooter karavaan gou afgestof het en beddegoed oorgetrek het om in jul wense te voldoen, sonder additionele kostes.
Tenspyte van dit als is dit steeds nie vir ons lekker om te weet dat gaste nie tevrede was nie, en sal ek graag sou wou opmaak op n manier sou jul een naweek wou oorbly in die gastehuis, met lugversorging, 'n oorgroot kombuis en genoeg kamers, badkamers en n effe meer gevestigde tuin. Let wel jul kan heel moontlik weer alleen op die plaas wees.
Ek hoor graag van jul
Groete
Byron B - Sep 2017
Algehele gradering
Wonderlike ligging en goeie waarde vir geld.
Ronelle J - Apr 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly, met soveel rustigheid en vrede om ons.
Nadia D - Des 2016
Algehele gradering
Onvergeetlike lekker naweek.
Roelof D - Sep 2016
Algehele gradering
Fantasies en ongelooflike gevoel om hier wakker te word.
Karin Z - Sep 2016
Algehele gradering
Baie ontspannend en stil
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Excelsiorplaas, Jakkalskloofpad, 13 km vanaf Porterville, 6810, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang